- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Penguin
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Baby Touch: Goeienag
R 200.00
Goeienag maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit n...
Baby Touch: Hallo, Pappa!
R 150.00
Hallo Pappa! maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die la...
Baby Touch: Teenoorgesteldes
R 150.00
Teenoorgesteldes maak deel uit van hierdie kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Dié pragtige dikbandboek is uiters geskik vir klein handjies om te ontdek. Die vat-en-voel-strokies bevorder babas se sensoriese ontwikkeling en die babavriendelike woorde leer hulle terselfdertyd eenvoudige teenoorgestelde woorde, soos groot en klein, o...
Kaptein Pipskwiek
R 150.00
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee...