- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Ek Lees Self: Die Keiser Se Nuwe Klere
Ek Lees Self: Die Keiser Se Nuwe Klere
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Related Products
5 Minute: Ballet Stories
5 Minute: Ballet Stories
R 70.00
Kom deel in die pret van hierdie versameling 5 minute balletverhale. Elke verhaal vertel van oulike meisies wat dans en draai en jou laat lag! Op die einde mag jy dalk die gevoel kry dat jy ook hande wil klap!
5 Minute: Prinsesstories
5 Minute: Prinsesstories
R 95.00
Kom deel in die pret van hierdie versameling 5 minute prinsesverhale. Jy sal kan lees van 'n prinses wat graag 'n troeteldier wil hê, twee sussies wat elkeen 'n koninklike boomhuis nodig het en vele meer.
50 Beste Bybelbreinblokkies
50 Beste Bybelbreinblokkies
R 120.00
50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret! Help jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.
Amok Op N Besemstok
Amok Op N Besemstok
R 150.00
Die heks het n kat en n puntige hoed. En gemmerrooi hare, gevleg soos dit moet. En soos hulle vlieg op die waai van die wind, kan jy Heksie hoor lag en katertjie spin.
As Klaas Vakie se sand nie werk nie!
As Klaas Vakie se sand nie werk nie!
R 140.00
Elke aand is dit Klaas Vakie se werk om slaapsand in die ogies van kinders oor die wereld te strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Maar het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as sy sand die towerkrag verloor en nie meer werk nie? Dit is presies wat met Mevrou Muis se twaalf kindertjies gebeur het.....
Avonture in Dinosourus Land
Avonture in Dinosourus Land
R 250.00
Drie onskeibare maats, Wes, Essel en Onnie, nooi jou om saam met hulle terug in tyd te reis en hul dol avonture te deel. Hoe gaan hulle die droogte en koue oorleed? Hoe sal hulle uit die kloue van die verskriklike T-Rex kan bly? Wat sal hulle agter die berg ontdek? Word gou deel van hierdie klein dinosourus-wereld waar daar 'n hele paar verrassi...
Avonture Op Die Plaas 11: Katjies In Nood
R 50.00
Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg…
Avonture Op Die Plaas 2: Manie Muis Skrik Groot
R 50.00
Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit … Manie trek soos 'n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak
Avonture Op Die Plaas 3: Hansie Vlieg weg
R 50.00
Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar's 'n storm op pad! Hansie die haas skuil onder 'n vlieër. Maar dít was dalk nie so 'n goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker ...
Avonture Op Die Plaas 5: Ses Stoute Varkies
R 50.00
Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies 'n paar lesse in goeie maniere te leer.
Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug
Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug
R 50.00
Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net ? 'n ding doen: hulle wil ook vlieg… Sal hulle droom waar word?
Avonture Op Die Plaas 9: Die Vreeslike Voelverskrikker
R 50.00
Fanie is nie die beste voelverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n plan …