Aktiwiteitsboek en Pen: Wilde Diere
Hierdie boeke is vir kinders van drie jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede.
Die produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê.
Vernuwing, kreatiwiteit en hulbronontwikkeling, wat fundamenteel in die ontwikkeling van elke kind is, is deurgaans kenmerkend van hierdie uitstekende produk wat tot ure van genotvolle en prettige plesier gaan lei!