{"id":7083566334124,"title":"Asterix: Asterix die Legioensoldaat","handle":"asterix-asterix-die-legioensoldaat","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier – en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e","published_at":"2021-11-23T10:03:25+02:00","created_at":"2021-11-23T10:03:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850196496556,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"R. Goschinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Asterix: Asterix die Legioensoldaat","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485300830","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixdieLegioensoldaat.jpg?v=1637654617"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixdieLegioensoldaat.jpg?v=1637654617","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482660815020,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixdieLegioensoldaat.jpg?v=1637654617"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixdieLegioensoldaat.jpg?v=1637654617","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier – en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e"}
Asterix: Asterix die Legioensoldaat
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier – en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.