Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527782887535,"title":"Ena Murray: Keur 2","handle":"ena-murray-keur-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDrie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring: In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . . In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie. En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T09:27:58+02:00","created_at":"2020-08-25T09:27:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Ena Murray","Fiksie","Volwasse"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969238941807,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ena Murray","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ena Murray: Keur 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":545,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624068181","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur2.jpg?v=1598340523"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur2.jpg?v=1598340523","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624116047983,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":3646,"width":2375,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur2.jpg?v=1598340523"},"aspect_ratio":0.651,"height":3646,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur2.jpg?v=1598340523","width":2375}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDrie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring: In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . . In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie. En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Ena Murray: Keur 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ena Murray

Drie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring: In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . . In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie. En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .