Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4507550285935,"title":"Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies","handle":"pienk-tekkies","description":"\u003cp\u003eLeer jou handboeke dit vir jou? Nee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStaan dit in die Bybel? Verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeandie du Randt, Joe Foster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoe Pienk Tekkies werk: vir elke weeksdag is daar 'n Bybelvers en 'n boodskap. Vir elke naweek is daar skoon bladsye om al jou gedagtes, geheime en slim idees neer te skryf.\u003c\/p\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-13T16:55:36+02:00","created_at":"2020-07-13T16:55:36+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Dagstukkies","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31868319203439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verskeie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":260,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432204846","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6482627068015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":900,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519"},"aspect_ratio":0.667,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eLeer jou handboeke dit vir jou? Nee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStaan dit in die Bybel? Verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeandie du Randt, Joe Foster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoe Pienk Tekkies werk: vir elke weeksdag is daar 'n Bybelvers en 'n boodskap. Vir elke naweek is daar skoon bladsye om al jou gedagtes, geheime en slim idees neer te skryf.\u003c\/p\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Verskeie

Leer jou handboeke dit vir jou? Nee!

Hoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk!

Staan dit in die Bybel? Verseker!

Dis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom.

Leandie du Randt, Joe Foster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers....

Dis hoe Pienk Tekkies werk: vir elke weeksdag is daar 'n Bybelvers en 'n boodskap. Vir elke naweek is daar skoon bladsye om al jou gedagtes, geheime en slim idees neer te skryf.