Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":1669017665647,"title":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","handle":"die-otters-skateiland-van-die-seychelles","description":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675219055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082604945519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e"}
Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

R 150.00

Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassi...


More Info
Hoe om 'n Draak se Vloek te Fnuik

Soft Cover

R 185.00
{"id":1669017043055,"title":"Hoe om 'n Draak se Vloek te Fnuik","handle":"hoe-om-n-draak-se-vloek-te-fnuik","description":"\u003cp\u003eKan Harwarrus die teengif vir dodelike Gadderitis kry én teen die Doodstand baklei? Kan hy Brandalf die Besetene se byl oorleef en wéér die held wees?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“As jy Harwarrus nog nie ontdek het nie, loop jy een van die grootste skeppings van moderne kinderliteratuur mis.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJulia Eccleshare, GUARDIAN-kinderredakteur\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-06T14:14:24+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417672007791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"C Cowell","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoe om 'n Draak se Vloek te Fnuik","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485301264","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoe_om_n_draak_se_vloek_te_fnuik.jpg?v=1564818378"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoe_om_n_draak_se_vloek_te_fnuik.jpg?v=1564818378","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082677952623,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":1652,"width":1064,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoe_om_n_draak_se_vloek_te_fnuik.jpg?v=1564818378"},"aspect_ratio":0.644,"height":1652,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoe_om_n_draak_se_vloek_te_fnuik.jpg?v=1564818378","width":1064}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKan Harwarrus die teengif vir dodelike Gadderitis kry én teen die Doodstand baklei? Kan hy Brandalf die Besetene se byl oorleef en wéér die held wees?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“As jy Harwarrus nog nie ontdek het nie, loop jy een van die grootste skeppings van moderne kinderliteratuur mis.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJulia Eccleshare, GUARDIAN-kinderredakteur\u003c\/p\u003e"}
Hoe om 'n Draak se Vloek te Fnuik

Hoe om 'n Draak se Vloek te Fnuik

R 185.00

Kan Harwarrus die teengif vir dodelike Gadderitis kry én teen die Doodstand baklei? Kan hy Brandalf die Besetene se byl oorleef en wéér die held wees? “As jy Harwarrus nog nie ontdek het nie, loop jy een van die grootste skeppings van moderne kinderliteratuur mis.” Julia Eccleshare, GUARDIAN-kinderredakteur


More Info
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Soft Cover

R 125.00 R 210.00
{"id":1669015076975,"title":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","handle":"reenboogrant-maats-omnibus-2","description":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim","published_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":21000,"compare_at_price_min":21000,"compare_at_price_max":21000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643303023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":350,"compare_at_price":21000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389494","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082779631727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":559,"width":361,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"},"aspect_ratio":0.646,"height":559,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","width":361}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim"}
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Reënboogrant Maats Omnibus 2

R 125.00 R 210.00

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwinden...


More Info
{"id":1669012881519,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-7","description":"Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…","published_at":"2018-10-06T08:49:21+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612632175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900146","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082560217199,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.669,"height":598,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331"},"aspect_ratio":0.669,"height":598,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…"}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel

Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel

R 180.00

Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onver...


More Info
{"id":1669012783215,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-5","description":"Die nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie û veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612566639,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900092","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082559135855,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":2228,"width":1465,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301"},"aspect_ratio":0.658,"height":2228,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301","width":1465}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie û veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid

Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid

R 180.00

Die nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie û veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.


More Info
{"id":1669012750447,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-4","description":"Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612533871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900269","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082557988975,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":400,"width":250,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276"},"aspect_ratio":0.625,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276","width":250}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok

Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok

R 180.00

Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.


More Info
{"id":1669012717679,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-3","description":"Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612501103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900252","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082553499759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.631,"height":2339,"width":1476,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248"},"aspect_ratio":0.631,"height":2339,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248","width":1476}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi

Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi

R 180.00

Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.


More Info
Goeiedag vir Boomklim, 'n

Soft Cover

R 210.00
{"id":4464389980271,"title":"Goeiedag vir Boomklim, 'n","handle":"goeiedag-vir","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMarnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word…\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T09:21:07+02:00","created_at":"2020-05-21T09:22:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31617320583279,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goeiedag vir Boomklim, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":163,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373967","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomklim.jpg?v=1590045728"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomklim.jpg?v=1590045728","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6229155741807,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.622,"height":500,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomklim.jpg?v=1590045728"},"aspect_ratio":0.622,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomklim.jpg?v=1590045728","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMarnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word…\u003c\/span\u003e"}
Goeiedag vir Boomklim, 'n

Goeiedag vir Boomklim, 'n

R 210.00

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word…


More Info
Kondensmelk

Soft Cover

R 160.00
{"id":4481663008879,"title":"Kondensmelk","handle":"kondensmelk","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSuperhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-06T15:40:19+02:00","created_at":"2020-06-06T15:41:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31706690486383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kondensmelk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799347623","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kondensmelk.jpg?v=1591450904"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kondensmelk.jpg?v=1591450904","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6314176675951,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kondensmelk.jpg?v=1591450904"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kondensmelk.jpg?v=1591450904","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSuperhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.\u003c\/span\u003e"}
Kondensmelk

Kondensmelk

R 160.00

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van ...


More Info
{"id":4493786415215,"title":"Daar's 'n Ou in my Aarbei-smoothie","handle":"daars-n-ou-in-my-aarbei-smoothie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMy hart behoort aan jou, aan jou . . . \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie woorde draai soos 'n lied in my kop. Waar kom die verleidelik swart kaartjie met die goue boodskap vandaan? Sê nou dis van die sexy donkerkop, die nuwe ou in graadelf op wie al die meisies verlief is?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-21T12:15:56+02:00","created_at":"2020-06-21T12:15:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31785800106095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Janie Oosthuysen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Daar's 'n Ou in my Aarbei-smoothie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":132,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156752","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Daar_snouimmysmoothie.jpg?v=1592734621"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Daar_snouimmysmoothie.jpg?v=1592734621","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6384305373295,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.635,"height":400,"width":254,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Daar_snouimmysmoothie.jpg?v=1592734621"},"aspect_ratio":0.635,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Daar_snouimmysmoothie.jpg?v=1592734621","width":254}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMy hart behoort aan jou, aan jou . . . \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie woorde draai soos 'n lied in my kop. Waar kom die verleidelik swart kaartjie met die goue boodskap vandaan? Sê nou dis van die sexy donkerkop, die nuwe ou in graadelf op wie al die meisies verlief is?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Daar's 'n Ou in my Aarbei-smoothie

Daar's 'n Ou in my Aarbei-smoothie

R 50.00

My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos 'n lied in my kop. Waar kom die verleidelik swart kaartjie met die goue boodskap vandaan? Sê nou dis van die sexy donkerkop, die nuwe ou in graadelf op wie al die meisies verlief is?


More Info
Kupido.com

Soft Cover

R 160.00
{"id":4494146502767,"title":"Kupido.com","handle":"kupido-com","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLéa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin vir haar ’n vals profiel op Kupido.com, en kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels – Philip!\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:20:07+02:00","created_at":"2020-06-22T12:21:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788868829295,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annabel Allers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kupido.com","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":182,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383829","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kupido.jpg?v=1592821279"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kupido.jpg?v=1592821279","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386692489327,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kupido.jpg?v=1592821279"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kupido.jpg?v=1592821279","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLéa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin vir haar ’n vals profiel op Kupido.com, en kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels – Philip!\u003c\/span\u003e"}
Kupido.com

Kupido.com

R 160.00

Léa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin vir haar ’n vals profiel op Kupido.com, en kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels – Philip!


More Info
My hart klop Muffins

Soft Cover

R 60.00
{"id":4494149058671,"title":"My hart klop Muffins","handle":"my-hart-klop-muffins","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKatrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar móét raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar hart net so deeglik moet ondersoek\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:32:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788896354415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Janie Oosthuysen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My hart klop Muffins","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":128,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156783","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386738167919,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKatrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar móét raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar hart net so deeglik moet ondersoek\u003c\/span\u003e"}
My hart klop Muffins

My hart klop Muffins

R 60.00

Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs...


More Info
Soene Op ’n Suzuki

Soft Cover

R 60.00
{"id":4494149222511,"title":"Soene Op ’n Suzuki","handle":"soene-op-n-suzuki","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSkaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou om haar te stalk. As Mandy net skielik vet word en puisies kry. As . . . as . . . as . . . Wat kan sy dóén om haar lewe en haar vakansie te red?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:33:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788901073007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Janie Oosthuysen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Soene Op ’n Suzuki","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":122,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156776","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soeneop_nSuzuki_Boek6.jpg?v=1592822033"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soeneop_nSuzuki_Boek6.jpg?v=1592822033","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386742427759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soeneop_nSuzuki_Boek6.jpg?v=1592822033"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soeneop_nSuzuki_Boek6.jpg?v=1592822033","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSkaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou om haar te stalk. As Mandy net skielik vet word en puisies kry. As . . . as . . . as . . . Wat kan sy dóén om haar lewe en haar vakansie te red?\u003c\/span\u003e"}
Soene Op ’n Suzuki

Soene Op ’n Suzuki

R 60.00

Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan a...


More Info
Liefde is nie Tjoklits Nie

Soft Cover

R 60.00
{"id":4494149550191,"title":"Liefde is nie Tjoklits Nie","handle":"liefde-is-nie-tjoklits-nie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:35:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788907561071,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helen Brain","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liefde is nie Tjoklits Nie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":138,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156790","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386746916975,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?\u003c\/span\u003e"}
Liefde is nie Tjoklits Nie

Liefde is nie Tjoklits Nie

R 60.00

Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat al...


More Info
Ou soos jy, 'n

Soft Cover

R 200.00
{"id":4494150140015,"title":"Ou soos jy, 'n","handle":"ou-soos-jy-n","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eEmma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai ’n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop ’n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om ’n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê! Wat kan verkeerd loop?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:37:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788917031023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annabel Allers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ou soos jy, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":148,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799394764","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ousoosjy.jpg?v=1592822233"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ousoosjy.jpg?v=1592822233","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386757107823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":500,"width":322,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ousoosjy.jpg?v=1592822233"},"aspect_ratio":0.644,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ousoosjy.jpg?v=1592822233","width":322}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eEmma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai ’n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop ’n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om ’n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê! Wat kan verkeerd loop?\u003c\/span\u003e"}
Ou soos jy, 'n

Ou soos jy, 'n

R 200.00

Emma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai ’n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinnig...


More Info
{"id":4494172127343,"title":"Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke","handle":"sepiesterre-sokkies-en-skobbejakke","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is …\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T13:52:48+02:00","created_at":"2020-06-22T13:53:36+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31789095190639,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":125,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799366457","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sepiesterre_SokkiesenSkobbejakke.jpg?v=1592826818"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sepiesterre_SokkiesenSkobbejakke.jpg?v=1592826818","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386991661167,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sepiesterre_SokkiesenSkobbejakke.jpg?v=1592826818"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sepiesterre_SokkiesenSkobbejakke.jpg?v=1592826818","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is …\u003c\/span\u003e"}
Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke

Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke

R 140.00

Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is …


More Info