Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
Sanri Steyn Omnibus 2

Soft Cover

R 210.00
{"id":2190493712495,"title":"Sanri Steyn Omnibus 2","handle":"sanri-steyn-omnibus-2","description":"\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in: \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e5: Die monsters van Middernagstraat\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e6: Die nag van die weerwolwe\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e7: Die vampiere van vlermuishoogte\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-03T18:33:55+02:00","created_at":"2019-04-03T18:33:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526884552815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sanri Steyn Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":280,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799390728","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944689180783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":320,"width":207,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351"},"aspect_ratio":0.647,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351","width":207}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in: \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e5: Die monsters van Middernagstraat\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e6: Die nag van die weerwolwe\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e7: Die vampiere van vlermuishoogte\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?\u003c\/span\u003e"}
Sanri Steyn Omnibus 2

Sanri Steyn Omnibus 2

R 210.00

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampi...


More Info
Speurder Anika Omnibus (5-in-1)

Soft Cover

R 200.00
{"id":1786925744239,"title":"Speurder Anika Omnibus (5-in-1)","handle":"speurder-anika-omnibus-5-in-1","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wat Annika op ’n speurtog lei; ’n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs ’n kissie met geld wat uit ’n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie – Annika sal die raaisel gou-gou oplos!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eVir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e1. Speurder Annika\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e2. Speurder Annika kry snuf in die neus\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e3. Speurder Annika maak ’n plan\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e4. Speurder Annika los ’n raaisel op\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e5. Speurder Annika stel ondersoek in\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:35+02:00","created_at":"2018-10-27T08:45:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16828040085615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elmarie Botes","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Speurder Anika Omnibus (5-in-1)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":351,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799390513","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Speurder_Annika_Omnibus_1.jpg?v=1540622844"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Speurder_Annika_Omnibus_1.jpg?v=1540622844","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1295588950127,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":1200,"width":773,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Speurder_Annika_Omnibus_1.jpg?v=1540622844"},"aspect_ratio":0.644,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Speurder_Annika_Omnibus_1.jpg?v=1540622844","width":773}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wat Annika op ’n speurtog lei; ’n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs ’n kissie met geld wat uit ’n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie – Annika sal die raaisel gou-gou oplos!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eVir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e1. Speurder Annika\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e2. Speurder Annika kry snuf in die neus\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e3. Speurder Annika maak ’n plan\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e4. Speurder Annika los ’n raaisel op\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e5. Speurder Annika stel ondersoek in\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Speurder Anika Omnibus (5-in-1)

Speurder Anika Omnibus (5-in-1)

R 200.00

Kry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wa...


More Info
Strikdans

Soft Cover

R 165.00
{"id":1669015535727,"title":"Strikdans","handle":"strikdans","description":"\u003cp\u003e’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak. Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een ná die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang …\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643794543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Strikdans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383867","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082803847279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":500,"width":329,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442"},"aspect_ratio":0.658,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442","width":329}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak. Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een ná die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang …\u003c\/p\u003e"}
Strikdans

Strikdans

R 165.00

’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. M...


More Info