Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
Uile (8) by die See

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018255471,"title":"Uile (8) by die See","handle":"uile-by-die-see","description":"\u003cp\u003eHoe goed kan die vyf Uile swem?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417677676655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (8) by die See","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195632","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082819706991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHoe goed kan die vyf Uile swem?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word?\u003c\/p\u003e"}
Uile (8) by die See

Uile (8) by die See

R 150.00

Hoe goed kan die vyf Uile swem? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie,...


More Info
Uile (9) in die Wapad

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018288239,"title":"Uile (9) in die Wapad","handle":"uile-in-die-wapad","description":"\u003cp\u003eSal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417678233711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (9) in die Wapad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195649","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082834059375,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?\u003c\/p\u003e"}
Uile (9) in die Wapad

Uile (9) in die Wapad

R 150.00

Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom? Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie ter...


More Info
Uile (5) in die Kalahari

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018091631,"title":"Uile (5) in die Kalahari","handle":"uile-in-die-kalahari","description":"\u003cp\u003eDie lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ’n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676267631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (5) in die Kalahari","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082829209711,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ’n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?\u003c\/p\u003e"}
Uile (5) in die Kalahari

Uile (5) in die Kalahari

R 150.00

Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig … Philip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voo...


More Info
Vos en Haas

Soft Cover

R 150.00
{"id":4095723012207,"title":"Vos en Haas","handle":"vos-en-haas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVos en Haas\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende tekeninge in volkleur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetliks.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:33:10+02:00","created_at":"2019-09-20T14:35:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103932338287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sylvia Van Den Heede","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vos en Haas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":138,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193676","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":452911005807,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":400,"width":261,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953"},"aspect_ratio":0.653,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953","width":261}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVos en Haas\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende tekeninge in volkleur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetliks.\u003c\/p\u003e"}
Vos en Haas

Vos en Haas

R 150.00

Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stori...


More Info
{"id":7083539497132,"title":"Waar's Willie? Die Fantastiese Reis","handle":"waars-willie-die-fantastiese-reis","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWillie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ’n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ’n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieende draakruiters, die wilde rooi dwergies en vele ander vreemde plekke!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2021-11-23T09:32:07+02:00","created_at":"2021-11-23T09:32:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Aktiwiteit","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-fiksie","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850163564716,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martin Handford","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waar's Willie? Die Fantastiese Reis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485308577","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieFantastieseReis.jpg?v=1637652768"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieFantastieseReis.jpg?v=1637652768","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482503725228,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.798,"height":400,"width":319,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieFantastieseReis.jpg?v=1637652768"},"aspect_ratio":0.798,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieFantastieseReis.jpg?v=1637652768","width":319}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWillie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ’n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ’n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieende draakruiters, die wilde rooi dwergies en vele ander vreemde plekke!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Waar's Willie? Die Fantastiese Reis

Waar's Willie? Die Fantastiese Reis

R 150.00

Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ’n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ’n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieende draa...


More Info
Om jou te Ken

Soft Cover

R 180.00
{"id":7641539772588,"title":"Om jou te Ken","handle":"om-jou-te-ken","description":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:03:17+02:00","created_at":"2023-06-15T12:03:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609639653548,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clifferdene Norton","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Om jou te Ken","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250769","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249371738284,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":538,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423"},"aspect_ratio":0.651,"height":538,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e"}
Om jou te Ken

Om jou te Ken

R 180.00

Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...


More Info
Strikdans

Soft Cover

R 165.00
{"id":1669015535727,"title":"Strikdans","handle":"strikdans","description":"\u003cp\u003e’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak. Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een ná die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang …\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643794543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Strikdans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383867","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082803847279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":500,"width":329,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442"},"aspect_ratio":0.658,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442","width":329}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak. Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een ná die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang …\u003c\/p\u003e"}
Strikdans

Strikdans

R 165.00

’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. M...


More Info
Boomhuis Met 91 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":7848739242156,"title":"Boomhuis Met 91 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-91-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAndy en Terry se boomhuis brei net verder uit! \u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-08T11:45:43+02:00","created_at":"2024-04-08T11:45:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","Latest","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255576854700,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis Met 91 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":237,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485314745","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149136912556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.689,"height":270,"width":186,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612"},"aspect_ratio":0.689,"height":270,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612","width":186}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAndy en Terry se boomhuis brei net verder uit! \u003c\/p\u003e"}
Boomhuis Met 91 Vloere, Die

Boomhuis Met 91 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit! 


More Info