- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Kookboeke
Kinders: Nie-fiksie
Marinda se kinderkombuis
R 220.00
Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Leer saam met Sjef Sout om 'n omelet te maak, en die fraaiste kolwyntjies te versier. En dan is daar die eksperime...
Bak met Josh
R 80.00
Bak met Josh spruit uit die suksesvolle Kook met Josh, waarvan meer as 10 000 kopiee in Afrikaans en Engels verkoop het sedert die bekendstelling in 2012. Bak met Josh bevat Josh se gunstelingbakresepte en is in ses hoofstukke verdeel: Groot koeke; Kolwyntjies en muffins; Koekies, plaatgebak en ander happies; Brood; Terte, pasteie en Oondgebak. ...
Klein Kook en Geniet
R 320.00
'n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot 'n verskeidenheid soetgoed. Elke resep word stap-vir-stap verduideli...