Kinders

Skattejag Bybel
R 540.00
Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling. Vorm 'n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel. Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders. Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul leer- en vergelykende stadiums. Voed liggaam, siel en gees. Maak Bybellees 'n opwindende avontuur. Ri...

My Aksie-Storiebybel
R 160.00
My Aksie-storiebybel nooi gesinne met jong kinders om saam die storie van God se verlossing te ontdek. Hierdie boek vertel die wonderlike verhaal van die skepping, die magtige konings wat oor Israel geheers het, God se wonderlike geskenk van die ewige lewe deur Jesus, en meer! God se liefde vir die wereld is duidelik op elke bladsy. Ontdek jou g...

Bybelstories Vir Kinders
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.

Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.

Klassieke Kinderbybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die les...