Kinders
Geheimenisse Van Die Natuur En Die Wetenskap
R 120.00
As jy al ooit oor reenboe en wolke gewonder het, vir ure na die miere kan staar of sommer net daarvan hou om te vra "hoekom?" is hierdie die boek vir jou! Kyk met nuwe oe na die wereld waarin ons woon, van die kleinste vlekkie materie tot die reuse van die see en die land, en besef sommer vroeg-vroeg: daar is altyd nog iets om te leer ken e...
Beste Raaiselboek, Die
R 130.00
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Knolle, Bolle en Tuinkaperjolle
R 60.00
Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir dié eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om ’n tuin uit te lê, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie. Daar is ook handwerkprojekte wat met tuinmaak verband hou en maklike resepte. ...