- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
Kinders: Onder 6 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: Onder 6 Jaar
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Children
- Christelik
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Phambili
- Picture Flats
- Rympies
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Under 6
Goue lint-stories: Die mooiste verhale van die Grimm-broers
R 245.00
Hierdie wonderlike boek met 15 tydlose verhale, pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters stel kinders bekend aan die betowerende wêreld van die Broers Grimm.
Moenie hierdie melk vergeet nie
R 160.00
Mila en Pappa gaan winkel toe. Dit lei tot fantastiese avonture. Maar sal hulle die belangrikste ding onthou?
Ons is Een
R 160.00
Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself. 'n Warm, vertroostende boek oor die wonder van vriendskap!
Op die potjie, gou!
R 185.00
Dit is nie net hasie wat op pad is na die potjie nie, selfs ballerina olifant en kangaroe is deel van die groep! In hierdie rymende potjie-boek word almal na die potjiepartytjie uitgenooi, insluitend die leser! Deur die gewilde illustreerder van die topverkoper-titel ?Raai hoe lief is ek vir jou? Die pragtige Afrikaanse rymvertaling is...
My eerste plakkerboek: Prinsesse
R 145.00
In hierdie plakkerboek met prinsesse kan kleintjies groot herbruikbare plakkers gebruik om lewe te gee aan elke toneel. Die kleurvolle illustrasies en interessante tonele sal hulle ure besig hou!
Op die Plaas Emosiereeks: Flori tel tot 10
R 100.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
In die Kliptyd: Klip-onderbroek
R 70.00
Petoet kry yskoud .... Hy kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak! Maar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?
Divan se Avonture
R 70.00
Divan is 'n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat n avontuur is… In 'Die lewe is n lied!' agter in die boek vertel Mathys Roets van al sy avonture in sy rolstoel.
Vat en Voel: Klein Prinses
R 65.00
Om 'n prinses te wees, is elke klein dogtertjie se droom! Almal hou mos van mooi rokkies en blink krone. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!
Vat en Voel: Klein Feetjie
R 65.00
Elke klein dogtertjie droom daarvan om 'n feetjie te wees, met mooi vlerkies en 'n blommekroon! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!
2 in 1 Feetjiestories
R 40.00
Wie gaan vir Lindie, die feetjie leer dans? Anja is uitgenooi na die jaarlikse bal, maar het nie 'n rok om aan te trek nie. Maak jou storietyd vrolik en vol pret met hierdie twee oulike feetjieverhale.
Tippie: Vlak R Boek 10: Tippie help vir Frikkie
R 45.00
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Tippie: Vlak R Boek 9: Tippie lyk snaaks
R 45.00
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Tippie: Vlak R Boek 8: Kyk Tippie!
R 45.00
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Tippie: Vlak R Boek 7: Tippie wil gaan
R 45.00
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Tippie: Vlak R Boek 6: Tippie hou van Pizza