Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527783182447,"title":"Ena Murray: Omnibus 39","handle":"ena-murray-omnibus-39","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-description\"\u003e\n\u003cdiv itemprop=\"description\"\u003eIn Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-’n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee ’n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-’n-bietjiebos van die lewe vasgevang.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T09:29:54+02:00","created_at":"2020-08-25T09:29:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Ena Murray","Fiksie","Volwasse"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969239564399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ena Murray","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ena Murray: Omnibus 39","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":545,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624065272","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayOmnibus39.jpg?v=1598340641"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayOmnibus39.jpg?v=1598340641","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624118767727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":3787,"width":2365,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayOmnibus39.jpg?v=1598340641"},"aspect_ratio":0.625,"height":3787,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayOmnibus39.jpg?v=1598340641","width":2365}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-description\"\u003e\n\u003cdiv itemprop=\"description\"\u003eIn Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-’n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee ’n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-’n-bietjiebos van die lewe vasgevang.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Ena Murray: Omnibus 39

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ena Murray

In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-’n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee ’n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-’n-bietjiebos van die lewe vasgevang.