Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7092156924076,"title":"Huiskos (Herman Lensing)","handle":"huiskos-herman-lensing","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eDit Proe Soos Huis\u003c\/em\u003e (Human \u0026amp; Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry. \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-12-02T10:27:14+02:00","created_at":"2021-12-02T10:27:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Penguin","Volwasse"],"price":45000,"price_min":45000,"price_max":45000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40878801420460,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Herman Lensing","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Huiskos (Herman Lensing)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":45000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900894","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Huiskos.jpg?v=1638433635"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Huiskos.jpg?v=1638433635","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23580411592876,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.736,"height":3426,"width":2521,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Huiskos.jpg?v=1638433635"},"aspect_ratio":0.736,"height":3426,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Huiskos.jpg?v=1638433635","width":2521}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eDit Proe Soos Huis\u003c\/em\u003e (Human \u0026amp; Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry. \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHuiskos\u003c\/em\u003e is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.\u003c\/div\u003e"}

Huiskos (Herman Lensing)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Herman Lensing

Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. Huiskos vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.
 
Huiskos bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry. Huiskos is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.

Related Products