Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468797964399,"title":"Newman se Voels van Suider Afrika","handle":"newman-se-voels-van-suider-afrika","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie gedenkuitgawe van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eNewman se Vo\u003c\/em\u003e\u003cem\u003eë\u003c\/em\u003e\u003cem\u003els\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMet die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie bekende, gebruikersvriendelike formaat van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eNewman se Vo\u003c\/em\u003e\u003cem\u003eë\u003c\/em\u003e\u003cem\u003els\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eNewman se Vo\u003c\/em\u003e\u003cem\u003eë\u003c\/em\u003e\u003cem\u003els\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e te gebruik.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-25T07:27:24+02:00","created_at":"2020-05-25T07:28:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":33000,"price_min":33000,"price_max":33000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31634443468911,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Vanessa Newman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Newman se Voels van Suider Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":33000,"weight":892,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781770078772","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NewmanseVoelsvanSuiderAfrika.jpg?v=1590384517"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NewmanseVoelsvanSuiderAfrika.jpg?v=1590384517","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6247464796271,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.57,"height":384,"width":219,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NewmanseVoelsvanSuiderAfrika.jpg?v=1590384517"},"aspect_ratio":0.57,"height":384,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NewmanseVoelsvanSuiderAfrika.jpg?v=1590384517","width":219}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie gedenkuitgawe van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eNewman se Vo\u003c\/em\u003e\u003cem\u003eë\u003c\/em\u003e\u003cem\u003els\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMet die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie bekende, gebruikersvriendelike formaat van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eNewman se Vo\u003c\/em\u003e\u003cem\u003eë\u003c\/em\u003e\u003cem\u003els\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eNewman se Vo\u003c\/em\u003e\u003cem\u003eë\u003c\/em\u003e\u003cem\u003els\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e te gebruik.\u003c\/span\u003e"}

Newman se Voels van Suider Afrika

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Vanessa Newman

Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. 

Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek. 

Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voëls is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.

'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voëls te gebruik.