- Home
- diskontobooks
- Aktiwiteit
diskontobooks
1-2-3 Groei met Spel
R 190.00
Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motor...
Aktiwiteitsboek en Pen: Beroepe
R 45.00
Hierdie boeke is vir kinders van vyf jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. Die produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfer...
Aktiwiteitsboek en Pen: Maak reg vir Skool
R 20.00
Hierdie boeke is vir kinders van drie jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. Die produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfe...
Aktiwiteitsboek en Pen: My Liggaam

Aktiwiteitsboek en Pen: Wilde Diere

Alfabet: Inkleurboek & Aktiwiteite
R 40.00
Versamel almal: Alfabet Syfers Raaisels
Beste Raaiselboek, Die
R 130.00
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Bomani Meerkat en Vriende: Inkleurboek
R 20.00
Kom saam met Bomani en Vriende op pret inkleur-avonture!
Branderjaer
R 220.00
Deidre Anker se lewe is veilig, onder beheer. Daar is ’n plan vir haar toekoms. Sy het egter nie op Louw Swanepoel gebargain nie. Louw is een van dáárdie ouens. Die ou met die looks, met die guns van die onderwysers. Die ou wat homself in stormwaters sal gooi vir ’n gevaarlike brander of selfs teen ’n krans sal ...
Doendinge vir elke dag van die jaar (Fanie Viljoen)
R 120.00
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê...
Ek maak reg vir kleuterskool 4+ jaar
R 135.00
Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 260 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, te ontwikkel!
Ek maak reg vir skool 5+ jaar
R 135.00
Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 290 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle tydens kleuterskool aanleer, verder te ontwikkel.
Ek plak en Speel: 2jaar+ Boek 2
R 90.00
Speel op elke bladsy 'n speletjie en plak die plakkers op die skaduwees. Het jy dit reggekry? Plak dan 'n pandagesiggie as beloning onderaan die bladsy! Met groot, selfklewende plakkers vir kleintjies.
Ek plak en Speel: 3jaar+ Boek 2
R 90.00
Speel op elke bladsy 'n speletjie en plak die plakkers op die skaduwees. Het jy dit reggekry? Plak dan 'n pandagesiggie as beloning onderaan die bladsy!
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
Soft Cover
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
R 260.00
Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...
Handskoenpop-badboek 1: Sussa Seekoei
R 140.00
Badtyd is prettyd saam met Sussa Seekoei! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.