- Home
- diskontobooks
- Dagstukkies
diskontobooks
'n Oomblik met God (Dagstukkie)
R 120.00
As jy ook soms stoei met jou bedrywige lewe, die uitdagings by jou werk, gekompliseerde verhoudings, leierskapkwessies en die dillemas van vrou-wees, sal 'n Oomblik met God jou inspireer, bemoedig en met wysheid toerus. Die kort dagstukkies, ondersteun deur 'n Bybelvers, gebed en aanhaling, sal jou opbeur, rigting gee en jou passie en krag vern...
3 Minute Dagstukkies vir Meisies
R 60.00
Elke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking. Ouers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om m...
Leef, Lag, Loof
R 100.00
Die Bybeldagboek word geskryf deur vroue vir vroue - vroue van verskillende ouderdomme en agtergronde, met wyd uiteenlopende lewens.
Nuwe dag, 'n
R 140.00
12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak. Elke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons ...
Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies
R 60.00
Leer jou handboeke dit vir jou? Nee! Hoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk! Staan dit in die Bybel? Verseker! Dis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom. Leandie du Randt, Joe Fost...
Woord Elke dag, Die
R 140.00
Is jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer. DIE WOORD ...