- Home
- diskontobooks
- Fiksie
diskontobooks
Ek Lees Self! 6 in 1 Boekpak 1
R 300.00
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere...
Ek Lees Self! 6 in 1 Boekpak 2
R 300.00
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou Ek lees self 10 Jakkals e...
Ek Lees Self! 6 in 1 Boekpak 3
R 300.00
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 13 Rooi hen bak brood Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof Ek lees self 15 Padda word kwaad Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe Ek ...
Ek Lees Self: Alice In Wonderland
R 30.00
Die titels is ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Ek Lees Self: Die Fluitspeler Van Hamelin
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Die Keiser Se Nuwe Klere
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Die Paddaprins
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Die Twaalf Dansende Prinsesse
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Gouelokkies
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring!
Ek Lees Self: Repelsteeltjie
R 30.00
Die titels is ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Ek lees self: Sigwoordboek
R 60.00
Die boek is ’n samestelling van drie sigwoordboekies. Elke sigwoordboekie is gebaseer op ses boekies wat uit Wendy Maartens se Ek lees self-leesreeks kom. In die sigwoordboekies het Wendy Maartens die presiese resep, wat sy jare lank in haar klas gebruik het om sigwoorde mee vas te lê, neergeskryf. Dis maklik en sonder fieterjasies. Dit is sp...
Ek lees self: Sprinkaan leer werk
R 55.00
Die miere werk hard. Hulle maak kos vir die winter bymekaar. Sprinkaan lag vir hulle. Hy le eerder in die koelte. "Jy gaan spyt wees," se 'n mier. "Die winter kom!" 'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se ...
Ek sal jou styf vashou
R 80.00
Wanneer jy gelukkig is, hoor ek jou vrolik sing … Jy voel ligter as ’n veertjie lief vir elke liewe ding. Wanneer jy hartseer is, is ek altyd daar vir jou, om jou trane af te vee en jou teen my vas te hou. Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike lie...
Ek soek my hoed
R 195.00
Die beer se hoed is weg en hy soek dit terug. Geduldig en hoflik vra hy al die diere wat hy teekom of hulle dit gesien het. En nes hy moed verloor, besef hy dat hy tog sy hoed gesien het ... Hierdie eksentrieke en skreeusnaakse prenteboek sal beide grootmense en kinders se tone laat krul van lekkerte.
Ek wens ek was....dink die meerkat
R 160.00
Na links .... reguit vorentoe ...na regs ...reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meeerkat sy omgewing. Hy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu. Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom,...
Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie
R 140.00
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is...