- Home
- DiskontoBooks
- Handwerk
DiskontoBooks
Blomme Eenvoudig Pragtig
R 90.00
Hierdie titel met sy foto's en idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word ...
Hekel Teelmotiewe met 'n verskil
R 80.00
Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.
Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke
R 90.00
Min dinge kom by 'n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek is 'n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so 'n geskenk is. Dit bevat meer as 100 idees vir handgemaakte geskenke, die mooiste toedraaiplanne, kaartjies wat by die pakkie pas. Al die patron...
Juwele - in 'n Japtrap
R 90.00
Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word. Daar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, m...
Knoopwerk vir Kralejuwele
R 90.00 R 150.00
Koordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerus...
Nog Juwele - in 'n Japtrap
R 90.00
Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne min...
Rede vir Rose, 'n
R 90.00 R 150.00
Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enig...
Waag met Krale en Meer
R 80.00 R 150.00
Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie...
Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk, 'n
R 90.00
In elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld ...