diskontobooks
'n Brief vir Reina
R 60.00
Wanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op 'n boks briewe af. Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy. Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in 'n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat in sy pad staan...
100 Eerste woorde
R 60.00
Hierdie eerste boeke met pragtige kleur foto’s sal jong kinders help met die bou van woordeskat. Elke boek het loergaaitjies en flappe en kinders kan deur die gaatjies loer en dan uitvind wat onder die flappe is.
100 Woorde oor diere
R 60.00
Hierdie eerste boeke met pragtige kleur foto’s sal jong kinders help met die bou van woordeskat. Elke boek het loergaaitjies en flappe en kinders kan deur die gaatjies loer en dan uitvind wat onder die flappe is.
50 Vrae oor...Die menslike Liggaam
R 135.00
Kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dit maklik en vinnig om oor die menslike liggaam te leer. Daar is ook 'n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te skandeer!
50 Vrae oor...Hoe om my planeet te red
R 135.00
Die kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dat daar maklik en vinnig oor hoe om die planeet te red, geleer kan word. Daar is ook 'n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te ...
Absoluut Einstein
R 205.00
Christien Neser neem die vyfjarige Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) se storie op ’n verrassende wyse verder. In Absoluut Einstein is hy in graad 9, met Matriek-IT onder die knie. Maar sy outisme het hom tot nou uit ’n “gewone” skool gehou. As hy egter aan ’n universiteit wil studeer, moet hy leer sosialiseer, en daarom be...
Adulting 101: How to survive the real world
R 280.00
Sometimes it is hard to be an adult. Yes, you can go to bed as late as you want, but you have to make decisions all the time. You have bills to pay and taxes to do. It’s enough to make you want to scream – WHY DID NOBODY TELL ME IT WOULD BE LIKE THIS? Adulting 101 will help you navigate the tricky terrain of adulthood. Jen Thorpe guides you thr...
Anderkant die blou
R 150.00
Lienke en Dezi se Kalkbaai-vakansie is vol verrassings. By die hotel ontmoet hulle vir Danroy, wat daar vakansiewerk doen. Saam met hom leer ken hulle al die mooiste plekke in die baai. Ook Danroy se "skwad", en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: "Mens het net ...
Anna Atoom en die digitale draak
R 210.00
Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bek...
Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
R 165.00
’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerow...
Avonture van Anna Atoom
R 310.00
Anna Atoom woon op 'n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van 'n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy ...
Avonture van Speurhond Willem: Omnibus
R 250.00
Willem is oor die wêreld heen beroemd as speurhond. Maar 'n paar jaar gelede het 'n sending skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En van daardie dag af is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie omnibus bevat die eerste drie avonture: hulle re...
Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2
R 210.00
'n Paar jaar gelede het 'n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimte...
Babadierestories: Nag, Apie
R 150.00
Apie wil altyd die beste in alles wees. Maar hoogmoed kom voor die val en hy leer gou dat om ‘n goeie maatjie te wees die heel beste van alles is. Hierdie pragtige slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.
Babadierestories: Nag, Eendjie
R 150.00
Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind - pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n piepstemmetjie om Mamma Eend mee te roep.
Babadierestories: Nag, Hasie
R 135.00
Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige storie...