- Home
- diskontobooks
- Nie-fiksie
diskontobooks
God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel
R 120.00
Veertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke. Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakte...
Goed wat beweeg: Klankboek
R 295.00
Leer alles oor goed wat beweeg in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien geluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie 'n wonderlike manier om kinders aan verskillende soorte voertuie bekend te stel.
Goeienag, Here
Goeienag, Here
R 110.00
Goeienag, Here bevat die belangrikste Bybelstories, eenvoudig oorvertel sodat kinders van twee tot drie jaar dit maklik sal verstaan Goeienag, Here is die perfekte boek om vir baie klein kinders voor slaaptyd te lees. Dit bevat die belangrikste Bybelstories, elkeen eenvoudig genoeg oorvertel sodat kinders van twee tot drie jaar dit maklik sal ve...
Goggas
R 80.00
Maak gereed vir ’n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Van mierleeus wat in die woestynsand wegkruip tot besige bye – daar is allerlei interessante goggas wat wag om ontdek te word. Ontmoet...
Goggas en ander gediertes
R 120.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvo...
Gom vir jou stukkende wêreld
R 190.00
Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en 'n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wêreld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om: Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan. Antwoorde op hul geestelike ...
Grappe van A - Z
R 210.00
Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. 'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.
Great Book of Sudoku
R 230.00
This bumper collection filled with more than 900 sudoku puzzles is the ultimate treat for any fan of the popular number-placement puzzle. Packed with puzzles over various difficult levels, this collection is sure to keep you entertained for hours.
Groeipyne: Baba, Kleuter of Tiener - Hier is Raad! (RSG)
R 130.00
Om gelukkige kinders groot te maak, is nie ’n gelukskoot nie! Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd. En jy hoef dit nie alleen aan te ...
Groot Afrikaanse Heldeboek, Die
R 250.00
Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is ’n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop – al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade ...
Groot Boek Vir Kleingoed, Die
R 100.00
Die groot boek vir kleingoed is propvol bekende en gunstelingdinge uit 'n kleuter se ervaringswereld. Die prente is kleurvol en vrolik en maak dit maklik en lekker om te leer van eerste woorde en konsepte, teenoorgesteldes, syfers, vorms, gevoelens, maniere en nog baie meer. Die aktiwiteite en speletjies sorg ook dat ouers en kinders die boek sa...
Groot Katte
R 80.00
Vertrek op 'n opwindende safari en leer ken die konings van die oerwoud. Sien sluipende luiperds, skugter poemas en blitsige jagluiperds in aksie. Kyk hoe 'n jaguar sy prooi bekruip, soek saam na die seldsame Bengaalse tier en ontmoet die koning van die diere, die magtige leeu. Toets jou kennis en geniet agt bladsye vol prettige aktiwiteite!
Groot Storie, Die
R 200.00
God se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié "brood". Die groot storie is anders: Dit is ’n handleiding gerig op tieners met ’n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners ’n meer verstaanbare grondslag vir hul gelo...
Gunsteling Vlegsels: Mooiste style stap vir stap
R 80.00
Deense tienermeisies Laura en Marie het met hulle eerste boek, Vlegsels: stap vir stap, fenomenale sukses bereik. Vertaalregte is opgeraap en ook in Suid-Afrika, waar die boek in Oktober 2015 verskyn het, is sommer gou amper 8000 boeke in Afrikaans en Engels verkoop. Hierdie boek bevat nog 20 asemrowende vlegstyle. Laura en Marie gee ook wenke o...
Haaie en ander seediere
R 120.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die een...
Haas Das leer ons van teenoorgesteldes
R 60.00
In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebr...