- Home
- DiskontoBooks
- On Sale
DiskontoBooks
Vinnig & maklik: Soet Skywe en Koekies
R 40.00
Robyn martin se gebruikersvriendelike benadering tot kosmaak sal jou help om in 'n japtrap en met die minimum heerlike, opwindende kos voor te sit. Haar resepte is spesiaal ontwerp vir bedrywige kokke, en die alternatiewe bestandele en nuttige wenke sal jou hope tyd spaar.
Vonkie Die Draakperdjie Draak Se Kind
R 60.00
Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel … anders … Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie.
Vonkie Die Draakperdjie Vuur En Vlam
R 90.00
Jou pappa is … 'n draak! Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos 'n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjie-dinge en het gewone perdjie-maatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie … O nee, Vonkie is 'n draakperdjie!
Vyfde skaap
R 65.00 R 160.00
'n Skaap met spits ore en skerp tande? 'n Wolf het tussen die skape ingesluip. Lina wil weet wat hy van plan is om te doen. Maar niemand hoef bang te wees vir 'n wolf wat 'n monster kan wegjaag nie.
Waag met Krale en Meer
R 80.00 R 150.00
Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie...
Wannie van die woonstel
R 70.00 R 200.00
Wannie vannie woonstel (Pluk van de Petteflet in Nederlands) het in 1971 vir die eerste keer verskyn en word beskou as een van die groot gunsteling Nederlandse kinderboeke van alle tye. Sedertdien is dit in verskeie tale vertaal.
Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk, 'n
R 90.00
In elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld ...