- Home
- diskontobooks
- Opvoedkundig
diskontobooks
Baba se eerste wilde diere
R 105.00
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.KleureLeer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleu...
Baba se eerste woorde
R 105.00
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.KleureLeer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleu...
Bak en Brou
R 85.00
6 Hasie-bakkers, 1 Vermomde wold, 1 Moeilikheidmaker, 1 Goue Eier-trofee ....en hope smullekker SJOKOLADEKOEK! Meng dit saam en jy kry die GROOTSTE HASIE-BAK-EN-BROU-KOMPETISIE van die JAAR!
Beste Raaiselboek, Die
R 130.00
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Beste Toebroodjie, Die
R 130.00
Markus kan nie slaap nie. Hy is lus vir 'n glas yskoue melk.... en 'n lekker toebroodjie. In die kombuis wag 'n groot verrassing op hom - vier flukse helpers wat vir hom die Beste Toebroodjie OOIT wil maak! Maar is dit regtig wat Markus wil he?
Blinktand van Bosveldparadys
R 190.00
Blinktand van Bosveldparadys handel oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. Die storie begin by die geboorte van Blinktand en eindig waar hy die president van Bosveldparadys word na die dood van Boskaas, die ou leeu-president. Die jong leser beleef nie net gevaarlike gebeu...
Boelies
R 75.00
Boelies in skole speel 'n kommerwekkende rol in die oorsaak van kinders wat presenteer met emosionele probleme. In hierdie boek, verkry die leser 'n baie mooi en insigewende oorsig oor die probleem en hoe om dit te benader en te hanteer uit 'n Christelike perspektief. 'n Moet vir elkeen wat hierdie probleem wil hok slaan.
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
R 260.00
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwer...
Coach jou kind vir die Lewe (Praktiese Gids met CD)
R 140.00
Coach jou kind vir die lewe is 'n praktiese gids propvol idees en oplossings oor hoe jy jou kind kan coach om beter te dink. Dit sal jou help om 'n kind groot te maak wat oplossings soek, passievol leef en met 'n "Ek kan"-gesindheid die lewe vierkantig in die oe wil kyk. Hierdie titel is gerig op ouers en het 'n praktiese aanslag. In 'n gesels...
Dag toe Ernst 'n ertjie geeet het, Die
R 155.00
Vreemde dinge kan gebeur as jy 'n ertjie eet.... Ernst eet amper enige iets - behalwe ertjies. Sy ma, sy pa, en selfs sy juffrou probeer hom oorreed om ertjies te eet. Maar dit help nie. Ernst weier. Op 'n dag, toe niemand kyk nie, eet hy egter een piepklein ertjie. En meteens begin ongelooflike dinge met Ernst gebeur! Maar beteken dit hy gaan v...
Die Wilde Wêreld van Afrika: ’n safari-gids vir jong verkenners
R 180.00
Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en ...
Diere verkenners: Tobie die Diepseeeduiker
R 155.00
Is jy gereed om te gaan verken? Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoe en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners.
Eerste 100 syfers, kleure, vorms (klein)
R 65.00
Hierdie boek is ’n gids vir ouers. Dit help jou kind om syfers, kleure, vorms en meer te leer. Die boek stimuleer praatvaardighede, leesvaardighede en eerste woorde.
Ek plak en Speel: 2jaar+ Boek 2
R 90.00
Speel op elke bladsy 'n speletjie en plak die plakkers op die skaduwees. Het jy dit reggekry? Plak dan 'n pandagesiggie as beloning onderaan die bladsy! Met groot, selfklewende plakkers vir kleintjies.
Ek plak en Speel: 3jaar+ Boek 2
R 90.00
Speel op elke bladsy 'n speletjie en plak die plakkers op die skaduwees. Het jy dit reggekry? Plak dan 'n pandagesiggie as beloning onderaan die bladsy!
Ek wens ek was....dink die meerkat
R 160.00
Na links .... reguit vorentoe ...na regs ...reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meeerkat sy omgewing. Hy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu. Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom,...