- Home
- diskontobooks
- Protea
diskontobooks
Vos en Haas
R 150.00
Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stori...
Vos se sokkies: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud het arme Vos sy sokkies verloor. Is hulle onder die mat, of binne-in die staanklok? Lig die flappies, en soek saam.
Vyfde skaap
R 65.00 R 160.00
'n Skaap met spits ore en skerp tande? 'n Wolf het tussen die skape ingesluip. Lina wil weet wat hy van plan is om te doen. Maar niemand hoef bang te wees vir 'n wolf wat 'n monster kan wegjaag nie.
Waar's Willie? Die Fantastiese Reis
R 150.00
Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ’n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ’n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieende draa...
Waar's Willie? In Hollywood
R 150.00
Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!
Waar's Willie? Wonderwereld
R 150.00
Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!
Wannie van die woonstel
R 70.00 R 200.00
Wannie vannie woonstel (Pluk van de Petteflet in Nederlands) het in 1971 vir die eerste keer verskyn en word beskou as een van die groot gunsteling Nederlandse kinderboeke van alle tye. Sedertdien is dit in verskeie tale vertaal.
Wat Praat jy?
R 240.00
Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met ’n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is. C.J. Langenhoven het ’n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gema...
Wat Speel ons?
R 220.00
Wolf, Wolf, hoe laat is dit? Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat. Wat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse ge...
Wolf en Hond
R 150.00
Wolf is wild. Hond is mak. Wolf bly in die bos op 'n berg. Hond het 'n baas en 'n mandjie. 'n Kat pla vir Wolf. Hond moet hom help. Wat gaan hulle doen? Dit is 'n prettige storie vir beginner-lesers deur die skrywer van die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik 'n biet...
Wolf, Hond en Kat
R 150.00
Kat is terug. Sy is in die bos. Wolf se bos! Wolf is bang vir Kat. Maar Hond nie. Hy help sy neef. Hoe? Dit kan jy in hierdie boek lees. ’n Prettige storie vir beginnerlesers deur die skrywer van die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek ...
Zok
R 190.00
Zok is 'n ywerige drakie. Maar hy is ook 'n ongeluksvoel wat in bome vasvlieg en sy eie vlerk aan die brand steek....
Zok en die vlieende Dokters
R 190.00
Ontmoet die vlieende dokters wat kwale reg kan maak: 'n Ridder en 'n Prinses en Zok - die dapper draak! Die drietal dokters vlieg oor die platteland en help meerminne, leeus en eenhorings, maar sal hulle 'n koning se lewe kan red?