- Home
- DiskontoBooks
- Rympies
DiskontoBooks
Kriewel en knor: Rympies propvol aksie
R 70.00
Die rympies in hierdie boek is vol dinge wat jy kan doen en geluide wat jy kan maak! Julia Donaldson is wêreldbekend as skrywer van topverkoperboeke soos The Gruffalo. Hierdie bundel aksierympies is vet pret! Lees dit hardop voor en voer die aksies uit Die rympies in hierdie boek is vol dinge wat jy kan doen en geluide wat jy kan maak!
Meisies kan enige iets doen
R 80.00
Meisies is oral. Net waar jy kyk,is meisies wat almal verskillend lyk.Hulle verstom en verras ons.Hulle maak ’n verskil.En meisies kan enige ietsdoen wat hul wil!Meisies kan lang hare óf kort hare hê. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polis...
Op my Planeet
R 300.00
Welkom op n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe n skoonheidskompetisie vir...
Prettige rympies
R 120.00
Gewilde rympies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te sing.
Richard Scarry se Beste Storieboek ooit
R 295.00
Hierdie storieboek is 'n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale en prettige illustrasies maak dit die beste storieboek ooit....
Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)
R 210.00
Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die ta...
Rympieland met CD
R 145.00
Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van 'n tradisie. Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.Boonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik, dat as jy begin met 'eendjies...
Siembamba: Immergroen rympies vir kinders
R 150.00
Hierdie omvangryke, pragtig geillustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe segoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-h...
Vonk@verse 1: Bundel vir Jong Lesers
R 185.00
Vonk@verse 1 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagin...
Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners
R 185.00
Vonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagin...