- Home
- Volwasse: Handwerk
- Handwerk
Volwasse: Handwerk
Waag met Krale en Meer
R 80.00 R 150.00
Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie...
Knoopwerk vir Kralejuwele
R 90.00 R 150.00
Koordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerus...
Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk, 'n
R 90.00 R 150.00
In elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld ...
Rede vir Rose, 'n
R 90.00 R 150.00
Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enig...