Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464385294447,"title":"Soetgoed","handle":"soetgoed","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn Soetgoed bring Marlene van der Westhuizen bekende Kaapse staatmakers en heerlike ouwereldse smake uit die Franse platteland bymekaar. Die boek bevat net meer as 60 resepte vir nagereg wat ingedeel is volgens die seisoene. Hou die familie gelukkig met Griet se neuterige piesangbrood en Ouma Mollie se lemoenpoeding, of beindruk jou vriende met sjampanjejellie met bessies of pistachio-koek en Noble Late Harvest. Proe 'n stewige skeut Frankryk in geregte soos Blinis aux Jardins des Thevenets en die flambojante Souffle Grand Marnier. Die resepte is maklik om te volg, maar sal jou soos 'n professionele sjef laat voel. Met die boek op jou rak sal jy nie sommer weer winkel toe hoef te hardloop vir nagereg nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T09:07:03+02:00","created_at":"2020-05-21T09:07:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31617299939439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marlene van der Westhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Soetgoed","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":255,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156066","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soetgoed.jpg?v=1590044870"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soetgoed.jpg?v=1590044870","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6229128642671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.888,"height":500,"width":444,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soetgoed.jpg?v=1590044870"},"aspect_ratio":0.888,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soetgoed.jpg?v=1590044870","width":444}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn Soetgoed bring Marlene van der Westhuizen bekende Kaapse staatmakers en heerlike ouwereldse smake uit die Franse platteland bymekaar. Die boek bevat net meer as 60 resepte vir nagereg wat ingedeel is volgens die seisoene. Hou die familie gelukkig met Griet se neuterige piesangbrood en Ouma Mollie se lemoenpoeding, of beindruk jou vriende met sjampanjejellie met bessies of pistachio-koek en Noble Late Harvest. Proe 'n stewige skeut Frankryk in geregte soos Blinis aux Jardins des Thevenets en die flambojante Souffle Grand Marnier. Die resepte is maklik om te volg, maar sal jou soos 'n professionele sjef laat voel. Met die boek op jou rak sal jy nie sommer weer winkel toe hoef te hardloop vir nagereg nie.\u003c\/span\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Marlene van der Westhuizen

In Soetgoed bring Marlene van der Westhuizen bekende Kaapse staatmakers en heerlike ouwereldse smake uit die Franse platteland bymekaar. Die boek bevat net meer as 60 resepte vir nagereg wat ingedeel is volgens die seisoene. Hou die familie gelukkig met Griet se neuterige piesangbrood en Ouma Mollie se lemoenpoeding, of beindruk jou vriende met sjampanjejellie met bessies of pistachio-koek en Noble Late Harvest. Proe 'n stewige skeut Frankryk in geregte soos Blinis aux Jardins des Thevenets en die flambojante Souffle Grand Marnier. Die resepte is maklik om te volg, maar sal jou soos 'n professionele sjef laat voel. Met die boek op jou rak sal jy nie sommer weer winkel toe hoef te hardloop vir nagereg nie.

Related Products