Volwasse
Susanna M Lingua Gunstelinge 6
R 80.00
In Waar die frangipani bloei is Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op Braco, maar toe Ronelle Dekker die dorpie besoek, daag sy hom met haar vurige geaardheid uit. In Lied van die Isar raak die baron Ludwig Krafft halsoorkop op Tillie Joubert verlief en hulle trou. Maar sy weduweesuster probeer die huwelik vernietig. En in Jy is my droomm...
Melodie Omnibus 2
R 80.00
Fransien de Swardt word betrek by 'n intrige van moord en ou geheime in Volbloedvrou vir 'n vaalseun. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie. Menantheau le Clerque se lewe verander toe sy vir Nick Bender ontmoet in ?Dis mooiweer en liefde?. En in My liefling is 'n wolkeman word Isabella de Wet s...
’n Soort van bevryde vrou
R 60.00
Zoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag - verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook ...
Jou kind en verlies
R 270.00
’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem ni...