Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
Waag met Krale en Meer

Soft Cover

R 80.00 R 150.00
{"id":2182492881007,"title":"Waag met Krale en Meer","handle":"waag-met-krale-en-meer","description":"\u003cp\u003eDie titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T17:08:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468388528239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nancy Gardiner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waag met Krale en Meer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992594","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932025823343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Waag met Krale en Meer

Waag met Krale en Meer

R 80.00 R 150.00

Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie...


More Info
Knoopwerk vir Kralejuwele

Soft Cover

R 90.00 R 150.00
{"id":2182483345519,"title":"Knoopwerk vir Kralejuwele","handle":"knoopwerk-vir-kralejuwele","description":"\u003cp\u003eKoordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:09:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468309393519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Suzen Milodot","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Knoopwerk vir Kralejuwele","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920268299","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932000886895,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.784,"height":250,"width":196,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932"},"aspect_ratio":0.784,"height":250,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932","width":196}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKoordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Knoopwerk vir Kralejuwele

Knoopwerk vir Kralejuwele

R 90.00 R 150.00

Koordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerus...


More Info
Rede vir Rose, 'n

Soft Cover

R 90.00 R 150.00
{"id":2182485475439,"title":"Rede vir Rose, 'n","handle":"n-rede-vir-rose","description":"\u003cp\u003eRose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:25:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468327186543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nancy Gardiner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rede vir Rose, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992402","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932006850671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eRose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e"}
Rede vir Rose, 'n

Rede vir Rose, 'n

R 90.00 R 150.00

Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enig...


More Info