Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
{"id":4461046071407,"title":"Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie","handle":"kos-in-n-kits-vir-volgehoue-energie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOns weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T09:29:36+02:00","created_at":"2020-05-19T09:30:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607476748399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gaby Steenkamp","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":900,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624052678","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218147987567,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOns weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.\u003c\/span\u003e"}
Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie

Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie

R 120.00

Ons weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gi...


More Info
Partytjies Is Pret 2

Soft Cover

R 60.00
{"id":4468624162927,"title":"Partytjies Is Pret 2","handle":"partytjies-is-pret-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T03:25:09+02:00","created_at":"2020-05-25T03:26:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31633505910895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Arina du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Partytjies Is Pret 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":530,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624047186","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6246226264175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.744,"height":500,"width":372,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017"},"aspect_ratio":0.744,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017","width":372}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Partytjies Is Pret 2

Partytjies Is Pret 2

R 60.00

Deesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. Gelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te h...


More Info
{"id":4461209485423,"title":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","handle":"marianas-se-vier-seisoene-kos-uit-die-tuin-vir-die-tafel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:22:10+02:00","created_at":"2020-05-19T14:24:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608385962095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mariana Esterhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":1065,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169929","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219167137903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.809,"height":346,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"},"aspect_ratio":0.809,"height":346,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e"}
Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

R 160.00

Op die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep. In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke...


More Info
{"id":4505098584175,"title":"Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)","handle":"martelize-kook-jys-genooi-kookboek-rsg","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eRSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot - wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T13:05:28+02:00","created_at":"2020-07-08T13:05:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847743750255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martelize Brink","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":735,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798172721","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462255104111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":641,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328"},"aspect_ratio":0.778,"height":641,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eRSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot - wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.\u003c\/span\u003e"}
Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)

Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)

R 120.00

RSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiw...


More Info
Boererate

Hard Cover

R 100.00
{"id":4454585565295,"title":"Boererate","handle":"boererate","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAs jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe \u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e – ’n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het – in 1989 verskyn, was dit onmiddellik ’n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1.) Plaas ’n bottel whiskey en ’n glas saam met ’n brandende kers langs jou bed.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2.) Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk ’n hoofpyn oorhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e se oorsprong word teruggevoer na verskillende bronne: waarnemings, eerstehandse ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van komieklike rituele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTussen die mediese advies is daar ook handige raad oor sake op die plaaswerf: hoe om ’n troeteldier se vel te laat blink, aartappelsteggies lank vars te hou, van lastige miere ontslae te raak, en nog baie meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e bied onontbeerlike pitkos vir geskiedenis-liefhebbers en is ’n nostalgiese terugblik op ’n kosbare stukkie Afrikaner-erfenis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T10:43:23+02:00","created_at":"2020-05-13T10:45:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572281917551,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Danie Smuts","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boererate","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":900,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780143539216","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186954162287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.727,"height":550,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527"},"aspect_ratio":0.727,"height":550,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAs jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe \u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e – ’n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het – in 1989 verskyn, was dit onmiddellik ’n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1.) Plaas ’n bottel whiskey en ’n glas saam met ’n brandende kers langs jou bed.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2.) Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk ’n hoofpyn oorhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e se oorsprong word teruggevoer na verskillende bronne: waarnemings, eerstehandse ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van komieklike rituele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTussen die mediese advies is daar ook handige raad oor sake op die plaaswerf: hoe om ’n troeteldier se vel te laat blink, aartappelsteggies lank vars te hou, van lastige miere ontslae te raak, en nog baie meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e bied onontbeerlike pitkos vir geskiedenis-liefhebbers en is ’n nostalgiese terugblik op ’n kosbare stukkie Afrikaner-erfenis.\u003c\/p\u003e"}
Boererate

Boererate

R 100.00

As jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate – ’n keu...


More Info