Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1787395407983,"title":"Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte","handle":"maak-vyf-bestanddeel-resepte","description":"\u003cp\u003eMaak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en slaaie tot hoofgeregte, kosblikidees en ligte maaltye. Met selfs ’n lekker bederfie hier en daar. Die laaste gedeelte bevat basiese resepte wat dan op 5 verskillende maniere gebruik kan word, soos byvoorbeeld brooddeeg, koekbeslag, koekiedeeg en maalvleis. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak. Dit bevat ook wenke vir die komposhoop en erdwurmplaas – geskik vir die “groentye” waarin ons leef.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:29+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500662383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798165310","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309605527663,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.753,"height":400,"width":301,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511"},"aspect_ratio":0.753,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511","width":301}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMaak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en slaaie tot hoofgeregte, kosblikidees en ligte maaltye. Met selfs ’n lekker bederfie hier en daar. Die laaste gedeelte bevat basiese resepte wat dan op 5 verskillende maniere gebruik kan word, soos byvoorbeeld brooddeeg, koekbeslag, koekiedeeg en maalvleis. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak. Dit bevat ook wenke vir die komposhoop en erdwurmplaas – geskik vir die “groentye” waarin ons leef.\u003c\/p\u003e"}

Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Human & Rousseau

Maak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem.

Die resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en slaaie tot hoofgeregte, kosblikidees en ligte maaltye. Met selfs ’n lekker bederfie hier en daar. Die laaste gedeelte bevat basiese resepte wat dan op 5 verskillende maniere gebruik kan word, soos byvoorbeeld brooddeeg, koekbeslag, koekiedeeg en maalvleis. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak. Dit bevat ook wenke vir die komposhoop en erdwurmplaas – geskik vir die “groentye” waarin ons leef.

Related Products