{"id":1591246782575,"title":"Klein Grillie Spinnekop 4 - Die Nuwe Sussie","handle":"klein-grillie-spinnekop-4-die-nuwe-sussie","description":"Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis…? Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.","published_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722930287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diana Amft","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Klein Grillie Spinnekop 4 - Die Nuwe Sussie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660574","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Nuwe_Sussie.jpg?v=1537586583"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Nuwe_Sussie.jpg?v=1537586583","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946232328303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.876,"height":695,"width":609,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Nuwe_Sussie.jpg?v=1537586583"},"aspect_ratio":0.876,"height":695,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Nuwe_Sussie.jpg?v=1537586583","width":609}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis…? Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie."}
Klein Grillie Spinnekop 4 - Die Nuwe Sussie
Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis…? Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.