Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527856091247,"title":"Kom Ons Praat Oor Waar Babas Vandaan Kom","handle":"kom-ons-praat-oor-waar-babas-vandaan-kom","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voëltjie en ’n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T14:12:42+02:00","created_at":"2020-08-25T14:12:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":11000,"price_min":11000,"price_max":11000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969551384687,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Robie Harris","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Kom Ons Praat Oor Waar Babas Vandaan Kom","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11000,"weight":278,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384307","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waarbabasvandaankom.jpg?v=1598357563"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waarbabasvandaankom.jpg?v=1598357563","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624867450991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":4032,"width":3024,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waarbabasvandaankom.jpg?v=1598357563"},"aspect_ratio":0.75,"height":4032,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waarbabasvandaankom.jpg?v=1598357563","width":3024}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voëltjie en ’n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.\u003c\/p\u003e"}

Kom Ons Praat Oor Waar Babas Vandaan Kom

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Robie Harris

Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voëltjie en ’n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.

 

Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.