Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4545009123439,"title":"Lelikste Dier in die hele Wêreld, Die","handle":"lelikste-dier-in-die-hele-wereld-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDis 'n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy weet sommer die dag wat voorle gaan vol pret wees. Toe hy die impalas by die waterpan sien, besluit hy om nader te gaan. Impalas is vir hom die mooiste diere: lank en statig en grasieus. \"Mag ek saam met julle speel?\", vra hy, vol afwagting. \"Gaan weg\", kom die antwoord, \"ons wil jou nie hier naby ons he nie.\" \"Maar hoekom nie?\" vra Wanika. En toe kom die antwoord: \"Want jy's lelik, dis hoekom.\" En hulle draai van Wanika af weg. In hierdie prenteboek word die belangrike onderwerp van selfbeeld ondersoek. Twee vlakvarkies wil by al die diere weet: is ons lelik? Is ons die lelikste diere in die hele wereld?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-09-02T17:11:38+02:00","created_at":"2020-09-02T17:11:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32005168791663,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jenny Robson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Lelikste Dier in die hele Wêreld, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":115,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624046752","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeliksteDierindieHeleWereld.jpg?v=1599059675"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeliksteDierindieHeleWereld.jpg?v=1599059675","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6683202125935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.007,"height":2182,"width":2197,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeliksteDierindieHeleWereld.jpg?v=1599059675"},"aspect_ratio":1.007,"height":2182,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeliksteDierindieHeleWereld.jpg?v=1599059675","width":2197}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDis 'n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy weet sommer die dag wat voorle gaan vol pret wees. Toe hy die impalas by die waterpan sien, besluit hy om nader te gaan. Impalas is vir hom die mooiste diere: lank en statig en grasieus. \"Mag ek saam met julle speel?\", vra hy, vol afwagting. \"Gaan weg\", kom die antwoord, \"ons wil jou nie hier naby ons he nie.\" \"Maar hoekom nie?\" vra Wanika. En toe kom die antwoord: \"Want jy's lelik, dis hoekom.\" En hulle draai van Wanika af weg. In hierdie prenteboek word die belangrike onderwerp van selfbeeld ondersoek. Twee vlakvarkies wil by al die diere weet: is ons lelik? Is ons die lelikste diere in die hele wereld?\u003c\/span\u003e"}

Lelikste Dier in die hele Wêreld, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jenny Robson

Dis 'n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy weet sommer die dag wat voorle gaan vol pret wees. Toe hy die impalas by die waterpan sien, besluit hy om nader te gaan. Impalas is vir hom die mooiste diere: lank en statig en grasieus. "Mag ek saam met julle speel?", vra hy, vol afwagting. "Gaan weg", kom die antwoord, "ons wil jou nie hier naby ons he nie." "Maar hoekom nie?" vra Wanika. En toe kom die antwoord: "Want jy's lelik, dis hoekom." En hulle draai van Wanika af weg. In hierdie prenteboek word die belangrike onderwerp van selfbeeld ondersoek. Twee vlakvarkies wil by al die diere weet: is ons lelik? Is ons die lelikste diere in die hele wereld?