Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669015208047,"title":"Slym se Stories","handle":"slym-se-stories","description":"\u003cp\u003eLangs die riete in Paddavlei, daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim, woon daar ook ’n wurm, Slym. Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy ’n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val … by ’n skool vir paddas. En só begin ’n hele reeks avonture by die paddaskool, waar Slym vir juffrou Plat Anna en die ander onderwysers leer ken, hope gawe paddamaats soos Paddavoet en Brulbekkie maak, en moet ligloop vir Giftand die slang en die skoolboelie, Padarotti.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFanie Viljoen se Slym-reeks is nie verniet so gewild nie. Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Slym het die eerste wurm geword wat in ’n paddakonsert gesing het, hy het ’n draai by die gogga-sirkus gemaak, die paddakoning ontmoet en selfs op ’n towertapyt gery!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop het hy sommer twee ATKV-Woordveertjies ook ingepalm! Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen. Dit sluit in: Slym: Die wêreld se eerste wurm in ’n paddakonsert Slym en die beker van geluk Slym en die gogga-sirkus Slym en die towertapyt\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:35+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643499631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Slym se Stories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384222","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slym_se_Stories.jpg?v=1538812267"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slym_se_Stories.jpg?v=1538812267","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082788479087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":507,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slym_se_Stories.jpg?v=1538812267"},"aspect_ratio":0.651,"height":507,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slym_se_Stories.jpg?v=1538812267","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eLangs die riete in Paddavlei, daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim, woon daar ook ’n wurm, Slym. Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy ’n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val … by ’n skool vir paddas. En só begin ’n hele reeks avonture by die paddaskool, waar Slym vir juffrou Plat Anna en die ander onderwysers leer ken, hope gawe paddamaats soos Paddavoet en Brulbekkie maak, en moet ligloop vir Giftand die slang en die skoolboelie, Padarotti.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFanie Viljoen se Slym-reeks is nie verniet so gewild nie. Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Slym het die eerste wurm geword wat in ’n paddakonsert gesing het, hy het ’n draai by die gogga-sirkus gemaak, die paddakoning ontmoet en selfs op ’n towertapyt gery!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop het hy sommer twee ATKV-Woordveertjies ook ingepalm! Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen. Dit sluit in: Slym: Die wêreld se eerste wurm in ’n paddakonsert Slym en die beker van geluk Slym en die gogga-sirkus Slym en die towertapyt\u003c\/p\u003e"}

Slym se Stories

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Langs die riete in Paddavlei, daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim, woon daar ook ’n wurm, Slym. Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy ’n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet.

Die voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val … by ’n skool vir paddas. En só begin ’n hele reeks avonture by die paddaskool, waar Slym vir juffrou Plat Anna en die ander onderwysers leer ken, hope gawe paddamaats soos Paddavoet en Brulbekkie maak, en moet ligloop vir Giftand die slang en die skoolboelie, Padarotti.

Fanie Viljoen se Slym-reeks is nie verniet so gewild nie. Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Slym het die eerste wurm geword wat in ’n paddakonsert gesing het, hy het ’n draai by die gogga-sirkus gemaak, die paddakoning ontmoet en selfs op ’n towertapyt gery!

Boonop het hy sommer twee ATKV-Woordveertjies ook ingepalm! Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen. Dit sluit in: Slym: Die wêreld se eerste wurm in ’n paddakonsert Slym en die beker van geluk Slym en die gogga-sirkus Slym en die towertapyt