{"id":4473297371247,"title":"Sprokies met Lesse: Glimlag vir ons Aspoestertjie! 'n Storie oor tande borsel","handle":"sprokies-met-lesse-glimlag-vir-ons-aspoestertjie-n-storie-oor-tande-borsel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Die reeks van vier titels, elk ’n eie weergawe van ’n bekende sprokie, sluit telkens ’n boodskap oor gesonde gewoontes in. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor ’n gesonde lewenstyl onopvallend en op ’n prettige manier tuisgebring word. Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as ’n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T14:37:07+02:00","created_at":"2020-05-29T14:37:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661413269615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Smallman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Sprokies met Lesse: Glimlag vir ons Aspoestertjie! 'n Storie oor tande borsel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":145,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798168397","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlimlagvirOnsAspoestertjie.jpg?v=1590755846"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlimlagvirOnsAspoestertjie.jpg?v=1590755846","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270739284079,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.89,"height":400,"width":356,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlimlagvirOnsAspoestertjie.jpg?v=1590755846"},"aspect_ratio":0.89,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GlimlagvirOnsAspoestertjie.jpg?v=1590755846","width":356}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Die reeks van vier titels, elk ’n eie weergawe van ’n bekende sprokie, sluit telkens ’n boodskap oor gesonde gewoontes in. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor ’n gesonde lewenstyl onopvallend en op ’n prettige manier tuisgebring word. Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as ’n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Sprokies met Lesse: Glimlag vir ons Aspoestertjie! 'n Storie oor tande borsel
In hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Die reeks van vier titels, elk ’n eie weergawe van ’n bekende sprokie, sluit telkens ’n boodskap oor gesonde gewoontes in.
Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor ’n gesonde lewenstyl onopvallend en op ’n prettige manier tuisgebring word. Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as ’n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.