- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Speshirl Agencies
Kinders: Onder 6 Jaar
My Oulike omnibus met Feetjiestories
R 75.00
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde feetjiestories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
Voel en Leer: Baba Diere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie jong diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Ontdek En Doen: Dinosourusse
R 60.00
Ontdek en Doen: Dinosourusse is 'n wonderlike vroeë jare bordboek. Elke bladsy bevat 'n ander dinosourus en moedig jou kind aan om 'n vraag te beantwoord of op een of ander manier met die bladsy te kommunikeer. Byvoorbeeld 'Waar is die kopwapen op die Parasaurolophus?' en 'Kan jy die duimpunte van die Iguanodon sien?'. Met deurgaans vet illustr...
Ontdek En Doen: Ruimte
R 60.00
In hierdie biekie is kleurvolle illustasies oor die ruimte. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!
Dierestories: Charlie die Krappie
R 55.00
Charlie wil graag saam met sy maats speel, maar sy pappa wil hê dat hy eers iets moet doen voordat hy gaan.
Voel en Leer: Wilde Diere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie wilde diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voel en Leer: Plaasdiere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Dierestories: Nina die Narvis
R 55.00
Nina kan net nie besluit wie haar beste maatjie is nie. Hoe sal sy tog ooit weet?
Dierestories: Stoffel die Skilpad
R 55.00
Stoffel se familie trek na 'n nuwe strand toe. Hy is baie skaam. Sal hy dit regkry om nuwe maats te maak?