- Home
- Volwasse: Handwerk
Volwasse: Handwerk
Nog Juwele - in 'n Japtrap
R 120.00 R 150.00
Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne min...
Waag met Krale en Meer
R 80.00 R 150.00
Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie...
Juwele - in 'n Japtrap
R 120.00 R 150.00
Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word. Daar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, m...
Rede vir Rose, 'n
R 90.00 R 150.00
Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enig...