Products

1001 Grappe
R 260.00
Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou se wat 578 x 346 is? ’n Tamatie met ’n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte “pie-po-pie-po”? ’n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels? ’n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy’t ’n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig? As jy ’n uur vat o...

101 Grappe (8-in-1)
R 390.00
Lawwe grappies oor talle onderwerpe vir jou en jou vriende!Jaco Jacobs se 101 Grappe-reeks sal jou laat lê van die lag! Daar is grappe oor skool, vakansie, diere, goggas, spoke, sport en meer. Hierdie lawwe grappies waarborg ure se vermaak.Koop nou al 8 titels saam in een waarde-vir-geld bokspak – beskikbaar in Afrikaans en Engels!

101 Jokes (8-in-1)