Products
Virus
R 220.00
Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man n...
Vis & Tjips
R 200.00
Vis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig...
Viskos!
R 180.00
Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ... Daar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI! Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een ...
Vlegsels: Stap vir Stap
R 80.00
Hierdie boek, deur Deense skoolmeisies Marie Wivel en Laura Arnesen, bevat meer as 20 verskillende soorte vlegsels wat stap vir stap beskryf en met behulp van kleurfoto's geïllustreer word. Dit het ontstaan uit 'n blog en Instagram-profiel wat hulle in April 2013, uit verveling tydens 'n skoolstaking, begin het. Vlegsels van alle soorte is hulle...
Voel en Leer: Baba Diere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie jong diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voel en Leer: Plaasdiere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voel en Leer: Troeteldiere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie oulike troeteldiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voel en Leer: Wilde Diere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie wilde diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voëltjie wat nie kon fluit nie
R 160.00
In 'n woud noord van Bosrand woon 'n swerm voels soos... wel, soos hierdie geveerde diere gewoond is om te lewe. Hulle vlieg rond, bou hulle neste... en hulle almal fluit. Net die klein grys spreeutjie kan nie fluit nie. Selfs die lyster kan hom nie leer om te fluit nie. Wanneer sy boeties en sussies die nes verlaat, bly die arme klein spr...
Voelverskrikkertroue, Die (Julia Donaldson)
R 190.00
Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar eers red van ’n ander ou! Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland … Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike man...
Volhoubare Toekoms: Energie
R 90.00
Vanaf die afskakel van ligte tot hidro-elektriese stelsels, bekyk Energie die kwessies rondom die wêreld se energie voorrade en die vraag na energie. Ontdek wat bedoel word met 'n volhoubare energiebron, en wat jy kan doen om te help bespaar.
Volhoubare Toekoms: Gesonde See
R 90.00
Vanaf volhoubare visvangs tot ekotoerisme, bekyk gesonde see die kwessies rondom die gesondheid van die wêreld se see en die mense en die wat van die see afhanklik is vir oorlewing. Ontdek wat bedoel word met 'n volhoubare toekoms vir die see, en wat jy kan doen om te help!
Volhoubare Toekoms: Voedsel vir Lewe
R 90.00
Vanaf die kweek van voedsel in jou tuin tot volhoubare boerderymetodes, bekyk Voedsel vir Lewe die kwessies rondom voedsel en boerdery, nou sowel as in die toekoms. Ontdek wat bedoel word met volhoubare boerdery, en wat jy kan doen om die vermorsing van voedsel te verminder en om meer volhoubaar te eet en te leef.
Volhoubare Toekoms: Volhoubare Huise
R 90.00
Vanaf die gebruik van volhoubare boumateriaal tot meer doeltreffende kosmaakmetodes, bekyk volhoubare huise die impak wat ons huise op die omgewing en op ons lewenstandaard het. Ontdek wat bedoel word met 'n volhoubare leefwyse en wat jy kan doen om jou tuiste meer volhoubaar te maak.
Volledige Sprokies van Grimm
R 320.00
Hierdie fris, lewendige nuwe vertaling deur die bekroonde skryfster Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek in Afrikaans. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in ons taal in een band verskyn. Vir die eerste keer in Afrikaans is die herkoms van elk van die 210 sprokies aan die hand van verskeie bronne nagegaan en opgeteken.
Volmaan: Omnibus
R 220.00
’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maa...