Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
David Walliams: Dingeth

Soft Cover

R 220.00
{"id":7848727871660,"title":"David Walliams: Dingeth","handle":"david-walliams-dingeth","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKlara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n DINGETH hê, maar daar is net een probleem. Wat is ’n DINGETH?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eMnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om ’n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eMaar gaan hulle ooit ’n DINGETH kry?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-08T11:17:05+02:00","created_at":"2024-04-08T11:17:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255432609964,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Dingeth","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311829","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311829.jpg?v=1712567836"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311829.jpg?v=1712567836","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149035888812,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":280,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311829.jpg?v=1712567836"},"aspect_ratio":1.0,"height":280,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311829.jpg?v=1712567836","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKlara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n DINGETH hê, maar daar is net een probleem. Wat is ’n DINGETH?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eMnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om ’n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eMaar gaan hulle ooit ’n DINGETH kry?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
David Walliams: Dingeth

David Walliams: Dingeth

R 220.00

Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n DINGETH hê, maar daar is net een probleem. Wat is ’n DINGETH?Mnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die bibli...


More Info
{"id":7848729378988,"title":"David Walliams: Gedierte In Die Gange","handle":"david-walliams-gedierte-in-die-gange","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-04-08T11:22:40+02:00","created_at":"2024-04-08T11:22:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255445815468,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Gedierte In Die Gange","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311867","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149053485228,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":429,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175"},"aspect_ratio":0.653,"height":429,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
David Walliams: Gedierte In Die Gange

David Walliams: Gedierte In Die Gange

R 295.00

BRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal...


More Info
Boomhuis met 39 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":4454658408559,"title":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-39-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","created_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572746600559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":339,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310914","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187285512303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.724,"height":450,"width":326,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"},"aspect_ratio":0.724,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","width":326}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Boomhuis met 39 Vloere, Die

Boomhuis met 39 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n mas...


More Info
Boomhuis met 13 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":4454657982575,"title":"Boomhuis met 13 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-13-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:39:02+02:00","created_at":"2020-05-13T11:40:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572744044655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 13 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":237,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485309543","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187280334959,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":500,"width":331,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852"},"aspect_ratio":0.662,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852","width":331}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!\u003c\/p\u003e"}
Boomhuis met 13 Vloere, Die

Boomhuis met 13 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! E...


More Info
Boomhuis Met 91 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":7848739242156,"title":"Boomhuis Met 91 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-91-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAndy en Terry se boomhuis brei net verder uit! \u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-08T11:45:43+02:00","created_at":"2024-04-08T11:45:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","Latest","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255576854700,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis Met 91 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":237,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485314745","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149136912556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.689,"height":270,"width":186,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612"},"aspect_ratio":0.689,"height":270,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612","width":186}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAndy en Terry se boomhuis brei net verder uit! \u003c\/p\u003e"}
Boomhuis Met 91 Vloere, Die

Boomhuis Met 91 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit! 


More Info
Toe ons Oneindig was

Soft Cover

R 210.00
{"id":6679928504492,"title":"Toe ons Oneindig was","handle":"toe-ons-oneindig-was","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot planne om eendag die wêreld te sien. Planne wat aangevuur word deur hulle gedeelde passie vir flieks. Wanneer Samantha egter op die toneel verskyn, herrangskik dit Kara en Eduard se hele bestaan. Want Sam is nie net onmoontlik mooi nie, sy speel ook volgens haar eie reëls.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe ons oneindig was\u003c\/i\u003e, is die verhaal van ’n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ’n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ’n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ’n meisie op ’n selfontdekkingsreis – die soort reis wat in ’n Hollywoodfliek hoort.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2021-05-10T15:00:31+02:00","created_at":"2021-05-10T15:00:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681975582892,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zelda Bezuidenhout","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Toe ons Oneindig was","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250240","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915834060972,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":600,"width":388,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683"},"aspect_ratio":0.647,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683","width":388}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot planne om eendag die wêreld te sien. Planne wat aangevuur word deur hulle gedeelde passie vir flieks. Wanneer Samantha egter op die toneel verskyn, herrangskik dit Kara en Eduard se hele bestaan. Want Sam is nie net onmoontlik mooi nie, sy speel ook volgens haar eie reëls.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe ons oneindig was\u003c\/i\u003e, is die verhaal van ’n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ’n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ’n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ’n meisie op ’n selfontdekkingsreis – die soort reis wat in ’n Hollywoodfliek hoort.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Toe ons Oneindig was

Toe ons Oneindig was

R 210.00

Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot plan...


More Info
Maltrap

Soft Cover

R 140.00
{"id":7873290141868,"title":"Maltrap","handle":"maltrap","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMaak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAdriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-15T16:15:05+02:00","created_at":"2024-04-15T16:15:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43321092440236,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Maltrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253623","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29218369339564,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":415,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526"},"aspect_ratio":0.651,"height":415,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMaak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAdriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!\u003c\/p\u003e"}
Maltrap

Maltrap

R 140.00

Maak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur! Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter. Op ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis. Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!


More Info
Flaffie

Soft Cover

R 130.00
{"id":7873291518124,"title":"Flaffie","handle":"copy-of-maltrap","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMoeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-15T16:16:27+02:00","created_at":"2024-04-15T16:16:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43321102041260,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Flaffie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253685","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29218377695404,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":500,"width":324,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623"},"aspect_ratio":0.648,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623","width":324}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMoeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …\u003c\/p\u003e"}
Flaffie

Flaffie

R 130.00

Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet! Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …


More Info
Avonture van Lulu Lerulu, Die

Soft Cover

R 50.00
{"id":4464611786863,"title":"Avonture van Lulu Lerulu, Die","handle":"avonture-van-lulu-lerulu-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLulu is 'n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in 'n klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy 'n klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander. Eindelik vind Lulu 'n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie Pampoenkop. Hier kry sy liefde, genoeg kos en speel van ligdag tot saans laat saam met haar nuwe boeties en sussies. Maar dan gebeur daar iets wat als kan verander...Van avontuur tot avontuur vind Lulu Lerulu die dapperheid in haarself om te wys hoe 'n groot hart in een hond klop.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:09:23+02:00","created_at":"2020-05-21T17:10:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618704408687,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Botha","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture van Lulu Lerulu, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780928316148","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AvonturevanLuluLerulu.jpg?v=1590073835"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AvonturevanLuluLerulu.jpg?v=1590073835","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230505783407,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":2480,"width":1595,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AvonturevanLuluLerulu.jpg?v=1590073835"},"aspect_ratio":0.643,"height":2480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AvonturevanLuluLerulu.jpg?v=1590073835","width":1595}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLulu is 'n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in 'n klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy 'n klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander. Eindelik vind Lulu 'n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie Pampoenkop. Hier kry sy liefde, genoeg kos en speel van ligdag tot saans laat saam met haar nuwe boeties en sussies. Maar dan gebeur daar iets wat als kan verander...Van avontuur tot avontuur vind Lulu Lerulu die dapperheid in haarself om te wys hoe 'n groot hart in een hond klop.\u003c\/span\u003e"}
Avonture van Lulu Lerulu, Die

Avonture van Lulu Lerulu, Die

R 50.00

Lulu is 'n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in 'n klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy 'n klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander. Eindelik vind Lulu 'n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie Pampoenkop. Hier kry sy...


More Info
Emma en die geheime gang

Soft Cover

R 189.00
{"id":6577490362540,"title":"Emma en die geheime gang","handle":"emma-en-die-geheime-gang","description":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eWie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-03-19T09:30:28+02:00","created_at":"2021-03-19T09:30:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Aktiwiteitsboeke","Kinders","NB"],"price":18900,"price_min":18900,"price_max":18900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39375022489772,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marianna Brandt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Emma en die geheime gang","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18900,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156660","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20389955272876,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.626,"height":3639,"width":2278,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050"},"aspect_ratio":0.626,"height":3639,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050","width":2278}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eWie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Emma en die geheime gang

Emma en die geheime gang

R 189.00

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net ...


More Info