Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Ontdek: Diere

Soft Cover

R 205.00
{"id":4461193101423,"title":"Ontdek: Diere","handle":"ontdek-diere-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die ergste koue oorleef. Die illustrasies en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel! \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T13:42:23+02:00","created_at":"2020-05-19T13:42:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","NB","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":20500,"price_min":20500,"price_max":20500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608293785711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tom Jackson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ontdek: Diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20500,"weight":315,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798179546","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekDiere.jpg?v=1589888558"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekDiere.jpg?v=1589888558","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219072503919,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.773,"height":647,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekDiere.jpg?v=1589888558"},"aspect_ratio":0.773,"height":647,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekDiere.jpg?v=1589888558","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die ergste koue oorleef. Die illustrasies en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel! \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Ontdek: Diere

Ontdek: Diere

R 205.00

Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die erg...


More Info
Musiekensiklopedie vir Kinders

Soft Cover

R 240.00
{"id":1669017469039,"title":"Musiekensiklopedie vir Kinders","handle":"musiekensiklopedie-vir-kinders","description":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Protea"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417672433775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"M Heumann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Musiekensiklopedie vir Kinders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869198350","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082743586927,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"width":1667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"},"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","width":1667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e"}
Musiekensiklopedie vir Kinders

Musiekensiklopedie vir Kinders

R 240.00

Is julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor mu...


More Info