Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
{"id":8061751591084,"title":"Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek, Die","handle":"suid-afrikaanse-lugbraaier-kookboek-die","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie lugbraaier is ’n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Baie mense gebruik lugbraaiers net om voorafbereide kos soos krummellaaghoender of bevrore vis en aartappelskyfies gaar te maak, maar dit kan ook vir talle uithalergeregte, selfs gebak, ingespan word. Die boek fokus op ou bekende gunstelinge soos malvapoeding, bobotie, appelkoos-snoek met soetpatats, melktert en boerewors met chakalaka, om net ’n paar te noem. Alles word in die lugbraaier gaargemaak. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-09-13T15:51:44+02:00","created_at":"2024-09-13T15:51:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Latest","NB","Volwasse"],"price":34000,"price_min":34000,"price_max":34000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43808818495660,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louisa Holst","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798183666","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/64693.png?v=1726235628"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/64693.png?v=1726235628","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":30019191898284,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.767,"height":652,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/64693.png?v=1726235628"},"aspect_ratio":0.767,"height":652,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/64693.png?v=1726235628","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie lugbraaier is ’n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Baie mense gebruik lugbraaiers net om voorafbereide kos soos krummellaaghoender of bevrore vis en aartappelskyfies gaar te maak, maar dit kan ook vir talle uithalergeregte, selfs gebak, ingespan word. Die boek fokus op ou bekende gunstelinge soos malvapoeding, bobotie, appelkoos-snoek met soetpatats, melktert en boerewors met chakalaka, om net ’n paar te noem. Alles word in die lugbraaier gaargemaak. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek, Die

Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek, Die

R 340.00

Die lugbraaier is ’n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Baie mense gebruik lugbraaiers net om voorafbereide kos soos krummellaaghoender of bevrore vis en aartappelskyfies gaar te maak, maar dit kan ook vir talle uithalergeregte, selfs gebak, ingespan word. Die boek fokus op ou bekende gunstelinge soos malvapoeding, bobotie, app...


More Info
{"id":4461046071407,"title":"Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie","handle":"kos-in-n-kits-vir-volgehoue-energie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOns weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T09:29:36+02:00","created_at":"2020-05-19T09:30:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607476748399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gaby Steenkamp","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":900,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624052678","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218147987567,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOns weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.\u003c\/span\u003e"}
Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie

Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie

R 120.00

Ons weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gi...


More Info
Partytjies Is Pret 2

Soft Cover

R 60.00
{"id":4468624162927,"title":"Partytjies Is Pret 2","handle":"partytjies-is-pret-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T03:25:09+02:00","created_at":"2020-05-25T03:26:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31633505910895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Arina du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Partytjies Is Pret 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":530,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624047186","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6246226264175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.744,"height":500,"width":372,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017"},"aspect_ratio":0.744,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017","width":372}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Partytjies Is Pret 2

Partytjies Is Pret 2

R 60.00

Deesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. Gelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te h...


More Info
{"id":1787395407983,"title":"Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte","handle":"maak-vyf-bestanddeel-resepte","description":"\u003cp\u003eMaak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en slaaie tot hoofgeregte, kosblikidees en ligte maaltye. Met selfs ’n lekker bederfie hier en daar. Die laaste gedeelte bevat basiese resepte wat dan op 5 verskillende maniere gebruik kan word, soos byvoorbeeld brooddeeg, koekbeslag, koekiedeeg en maalvleis. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak. Dit bevat ook wenke vir die komposhoop en erdwurmplaas – geskik vir die “groentye” waarin ons leef.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:29+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500662383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798165310","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309605527663,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.753,"height":400,"width":301,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511"},"aspect_ratio":0.753,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Maak_5_Resepteboek.jpg?v=1540814511","width":301}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMaak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en slaaie tot hoofgeregte, kosblikidees en ligte maaltye. Met selfs ’n lekker bederfie hier en daar. Die laaste gedeelte bevat basiese resepte wat dan op 5 verskillende maniere gebruik kan word, soos byvoorbeeld brooddeeg, koekbeslag, koekiedeeg en maalvleis. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak. Dit bevat ook wenke vir die komposhoop en erdwurmplaas – geskik vir die “groentye” waarin ons leef.\u003c\/p\u003e"}
Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte

Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte

R 120.00

Maak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem. Die resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en...


More Info
{"id":4461209485423,"title":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","handle":"marianas-se-vier-seisoene-kos-uit-die-tuin-vir-die-tafel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:22:10+02:00","created_at":"2020-05-19T14:24:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608385962095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mariana Esterhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":1065,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169929","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219167137903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.809,"height":346,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"},"aspect_ratio":0.809,"height":346,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e"}
Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

R 160.00

Op die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep. In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke...


More Info
{"id":4505098584175,"title":"Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)","handle":"martelize-kook-jys-genooi-kookboek-rsg","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eRSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot - wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T13:05:28+02:00","created_at":"2020-07-08T13:05:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847743750255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martelize Brink","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":735,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798172721","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462255104111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":641,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328"},"aspect_ratio":0.778,"height":641,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eRSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot - wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.\u003c\/span\u003e"}
Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)

Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)

R 120.00

RSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiw...


More Info
{"id":2182956515439,"title":"Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die","handle":"die-suid-afrikaanse-melktert-versameling","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wereld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:28+02:00","created_at":"2019-03-25T10:15:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471962763375,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mari-Louis Guy","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798174633","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1553501820"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1553501820","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932892733551,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.735,"height":400,"width":294,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1553501820"},"aspect_ratio":0.735,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1553501820","width":294}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wereld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die

Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die

R 120.00

Daar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as...


More Info