Products

Help! My kind is anders
R 300.00
Hoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hy ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? En sê n...

Hoe Cool is Dit?
R 120.00
Hoe cool is dit? Bekyk allerlei verstommende wetenskaplike idees en ontdekkings van naderby. Dit ondersoek die coolste uitvindings en natuurlike verskynsels, van elektroniese ink en robotspeelgoed tot iets so eenvoudig soos 'n borrel. Vind uit hoe die strepies in tandepaste gesit word, verken die wonder van organiese chemie in 'n kougomborrel, e...

Hoe Supercool Goed Werk
R 285.00
Sal ons in die toekoms met vlieënde motors ry? Hoe werk ’n 3D-drukker? Kan mense regtig eendag op Mars gaan woon? Hoe lyk dit binne-in ’n PlayStation 4? Ontdek die verstommende tegnologiese uitvindings van die toekoms in hierdie asemrowende boek. Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na ...

Hoe werk dit?
R 290.00
Projekte vir nuuskierige kinders! Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk 'n ingenieur-in-wording. Hierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese ...

Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
R 180.00
Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil! Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versamel...

Hoezit: Die Wonderwêreld van Babadiere
R 90.00
Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!

Hoezit: Die Wonderwêreld van die Groot Vyf
R 90.00
Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!

Hoezit: Die Wonderwêreld van die Ruimte
R 80.00
Waaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrap...

Hoezit: Die Wonderwêreld van die Seelewe
R 80.00
Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!

Hoezit: Die Wonderwêreld van Goggas
R 80.00
Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander ...

Hoezit: Die Wonderwêreld van my Liggaam
R 80.00
Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wo...

Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe
R 50.00
Wat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en k...

Hoezit: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies
R 80.00
Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite,...

Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere
R 80.00
Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die...

Hoezit: Die Wonderwêreld van Roofdiere
R 50.00
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van roofdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul va...

Hoezit: Die Wonderwêreld van Soogdiere
R 50.00
Hoeveel weeg ’n olifant? Watter soogdier het ’n snawel? Hoe vinnig kan ’n jagluiperd hardloop? Wat is die gevaarlikste soogdiere op aarde? Watter soogdiere het in die oertyd geleef? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!