Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Hallo, Vos! Hallo, Haas!

Soft Cover

R 150.00
{"id":4095724257391,"title":"Hallo, Vos! Hallo, Haas!","handle":"hallo-vos-hallo-kaas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePluim besluit dis tyd om weg te kom uit die stad – en die lee hok in die heining lyk na 'n aanloklike alternatiewe woonplek. Die vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige drie dele aan!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:38:05+02:00","created_at":"2019-09-20T14:38:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103941841007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sylvia Van Den Heede","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hallo, Vos! Hallo, Haas!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":318,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869197018","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hallo_Vos.jpg?v=1568983116"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hallo_Vos.jpg?v=1568983116","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":453684854895,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":400,"width":250,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hallo_Vos.jpg?v=1568983116"},"aspect_ratio":0.625,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hallo_Vos.jpg?v=1568983116","width":250}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePluim besluit dis tyd om weg te kom uit die stad – en die lee hok in die heining lyk na 'n aanloklike alternatiewe woonplek. Die vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige drie dele aan!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hallo, Vos! Hallo, Haas!

Hallo, Vos! Hallo, Haas!

R 150.00

Pluim besluit dis tyd om weg te kom uit die stad – en die lee hok in die heining lyk na 'n aanloklike alternatiewe woonplek. Die vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige drie dele aan!


More Info
Stoffel se garage

Soft Cover

R 150.00
{"id":2210767896687,"title":"Stoffel se garage","handle":"stoffel-se-garage","description":"\u003cdiv id=\"tabs\"\u003e\n\u003cdiv class=\"tab-body\" id=\"tab-1\"\u003e\u003cspan\u003eStoffel moet al weer iemand met ’n kar help. Sal hy al die karre wat stukkend is vandag kan regmaak? Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-30T13:13:39+02:00","created_at":"2019-04-30T13:13:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","NB"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20667003601007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"William Bee","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stoffel se garage","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":146,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798177948","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stoffel_se_garage.jpg?v=1556623491"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stoffel_se_garage.jpg?v=1556623491","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1976329830511,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.993,"height":400,"width":397,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stoffel_se_garage.jpg?v=1556623491"},"aspect_ratio":0.993,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stoffel_se_garage.jpg?v=1556623491","width":397}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv id=\"tabs\"\u003e\n\u003cdiv class=\"tab-body\" id=\"tab-1\"\u003e\u003cspan\u003eStoffel moet al weer iemand met ’n kar help. Sal hy al die karre wat stukkend is vandag kan regmaak? Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Stoffel se garage

Stoffel se garage

R 150.00

Stoffel moet al weer iemand met ’n kar help. Sal hy al die karre wat stukkend is vandag kan regmaak? Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.


More Info
{"id":1591246127215,"title":"Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus","handle":"nuwe-avonture-op-die-plaas","description":"Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.","published_at":"2018-09-21T14:01:43+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239721390191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660314","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwe_avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786874"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwe_avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786874","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946320506991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.773,"height":851,"width":658,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwe_avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786874"},"aspect_ratio":0.773,"height":851,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwe_avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786874","width":658}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas."}
Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus

Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus

R 250.00

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.


More Info
{"id":1591245602927,"title":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","handle":"sprokie-perde-2-aandster-en-die-meermin","description":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg","published_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720833135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946401804399,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218","width":608}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg"}
Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin

Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin

R 70.00

Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg


More Info
My Storie-Skatkis

Hard Cover

R 250.00
{"id":1591244128367,"title":"My Storie-Skatkis","handle":"my-storie-skatkis","description":"Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings.","published_at":"2018-09-21T14:01:29+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710445679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lizette Duvenhage","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Storie-Skatkis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475765","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946318049391,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.735,"height":155,"width":114,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446"},"aspect_ratio":0.735,"height":155,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446","width":114}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings."}
My Storie-Skatkis

My Storie-Skatkis

R 250.00

Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings.


More Info
Hekselientjie En Die Draaktrane

Hard Cover

R 60.00
{"id":1591243931759,"title":"Hekselientjie En Die Draaktrane","handle":"hekselientjie-en-die-draaktrane","description":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.","published_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710216303,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekselientjie En Die Draaktrane","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475710","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946117247087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.863,"height":791,"width":683,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"},"aspect_ratio":0.863,"height":791,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391","width":683}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper."}
Hekselientjie En Die Draaktrane

Hekselientjie En Die Draaktrane

R 60.00

Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.


More Info
Hekselientjie Bonkie Se Eier

Hard Cover

R 85.00
{"id":1591243866223,"title":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","handle":"hekselientjie-bonkie-se-eier","description":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!","published_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710183535,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946106138735,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.83,"height":804,"width":667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"},"aspect_ratio":0.83,"height":804,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265","width":667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!"}
Hekselientjie Bonkie Se Eier

Hekselientjie Bonkie Se Eier

R 85.00

Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!


More Info
Miko: Verjaarsdag Jippiee

Hard Cover

R 120.00
{"id":1571569598575,"title":"Miko: Verjaarsdag Jippiee","handle":"miko-verjaarsdag-jippiee","description":"Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak …","published_at":"2018-09-18T13:57:22+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055723631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Brigitte Weninger","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miko: Verjaarsdag Jippiee","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919764887","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946287313007,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.903,"height":678,"width":612,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129"},"aspect_ratio":0.903,"height":678,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129","width":612}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak …"}
Miko: Verjaarsdag Jippiee

Miko: Verjaarsdag Jippiee

R 120.00

Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak …


More Info
Miko: Staan Op Mamma Kom Speel

Hard Cover

R 120.00
{"id":1571569467503,"title":"Miko: Staan Op Mamma Kom Speel","handle":"miko-staan-op-mamma-kom-speel","description":"Elke mamma ken dit goed: Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel ? Miko se mamma wil ook graag nog 'n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?","published_at":"2018-09-18T13:57:21+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055625327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Brigitte Weninger","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miko: Staan Op Mamma Kom Speel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919764856","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946285019247,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.907,"height":689,"width":625,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101"},"aspect_ratio":0.907,"height":689,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101","width":625}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Elke mamma ken dit goed: Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel ? Miko se mamma wil ook graag nog 'n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?"}
Miko: Staan Op Mamma Kom Speel

Miko: Staan Op Mamma Kom Speel

R 120.00

Elke mamma ken dit goed: Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel ? Miko se mamma wil ook graag nog 'n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?


More Info
{"id":1571570417775,"title":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","handle":"flintie-valsbaard-en-die-ys-eiland","description":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!","published_at":"2018-09-18T13:57:30+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061458031,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marcelle Du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":359,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475024","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946045124719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.91,"height":676,"width":615,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"},"aspect_ratio":0.91,"height":676,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620","width":615}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!"}
Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

R 90.00

Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan v...


More Info