Free National Shipping on Orders over R500!

Latest Arrivals

Sort by:
Filter
Jou kind en verlies

Books

R 270.00
{"id":7716159357100,"title":"Jou kind en verlies","handle":"jou-kind-en-verlies","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSelfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:15:55+02:00","created_at":"2023-10-21T12:15:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["13+","Afrikaans","Age 13+","Emosies","Lapa","Latest","selfhelp","Volwasse"],"price":27000,"price_min":27000,"price_max":27000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806787539116,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Solet Scheeres","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Jou kind en verlies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776354887","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573764845740,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":1000,"width":648,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357"},"aspect_ratio":0.648,"height":1000,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357","width":648}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSelfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.\u003c\/span\u003e"}
Jou kind en verlies

Jou kind en verlies

R 270.00

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem ni...


More Info
Haai! Dankie! Baai!

Books

R 99.00
{"id":7732730790060,"title":"Haai! Dankie! Baai!","handle":"haai-dankie-baai","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eleer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hoflik te behandel en nie weer hulle maniere te vergeet nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:40:52+02:00","created_at":"2023-11-09T11:40:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":9900,"price_min":9900,"price_max":9900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852926095532,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Haai! Dankie! Baai!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9900,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446729","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625347117228,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.77,"height":300,"width":231,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854"},"aspect_ratio":0.77,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854","width":231}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eleer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hoflik te behandel en nie weer hulle maniere te vergeet nie.\u003c\/span\u003e"}
Haai! Dankie! Baai!

Haai! Dankie! Baai!

R 99.00

leer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hofli...


More Info
Aan – Af

Books

R 99.00
{"id":7732732199084,"title":"Aan – Af","handle":"copy-of-haai-dankie-baai","description":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek en gryp in.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:43:13+02:00","created_at":"2023-11-09T11:43:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":9900,"price_min":9900,"price_max":9900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852932681900,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aan – Af","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9900,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446743","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625357701292,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.777,"height":300,"width":233,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058"},"aspect_ratio":0.777,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058","width":233}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek en gryp in.\u003c\/span\u003e"}
Aan – Af

Aan – Af

R 99.00

Leer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek ...


More Info
Waar of Vals?

Books

R 99.00
{"id":7732732887212,"title":"Waar of Vals?","handle":"copy-of-aan-af","description":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie sommer meer jok nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:45:28+02:00","created_at":"2023-11-09T11:45:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":9900,"price_min":9900,"price_max":9900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852936745132,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waar of Vals?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9900,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446736","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625361535148,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.773,"height":300,"width":232,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165"},"aspect_ratio":0.773,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165","width":232}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie sommer meer jok nie.\u003c\/span\u003e"}
Waar of Vals?

Waar of Vals?

R 99.00

Leer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie s...


More Info
Skoert, nagmerries!

Books

R 99.00
{"id":7732734427308,"title":"Skoert, nagmerries!","handle":"copy-of-waar-of-vals","description":"\u003cspan\u003eLeer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die regte raad om Jaco te oortuig dat hy saans veilig in sy huis kan bly.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:48:17+02:00","created_at":"2023-11-09T11:48:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":9900,"price_min":9900,"price_max":9900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852945133740,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skoert, nagmerries!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9900,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446712","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625367171244,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.77,"height":300,"width":231,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335"},"aspect_ratio":0.77,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335","width":231}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eLeer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die regte raad om Jaco te oortuig dat hy saans veilig in sy huis kan bly.\u003c\/span\u003e"}
Skoert, nagmerries!

Skoert, nagmerries!

R 99.00

Leer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die r...


More Info
{"id":8087310500012,"title":"Vrugte Van Die Gees (1) - Vrede Vreugde Getrouheid","handle":"vrugte-van-die-gees-1","description":"\u003cp\u003eDie Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-10-18T14:05:58+02:00","created_at":"2024-10-18T14:05:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Age 6 - 10","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Christelik","Emosies","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":8900,"price_min":8900,"price_max":8900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43896310956204,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jenna Nell Northwood","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vrugte Van Die Gees (1) - Vrede Vreugde Getrouheid","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8900,"weight":102,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415342732","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781415342732_front-700x700.jpg?v=1729253208"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781415342732_front-700x700.jpg?v=1729253208","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":30178322677932,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":700,"width":700,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781415342732_front-700x700.jpg?v=1729253208"},"aspect_ratio":1.0,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781415342732_front-700x700.jpg?v=1729253208","width":700}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Vrugte Van Die Gees (1) - Vrede Vreugde Getrouheid

Vrugte Van Die Gees (1) - Vrede Vreugde Getrouheid

R 89.00

Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”. Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die G...


More Info