Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
Liefde vir Lienke

Soft Cover

R 70.00
{"id":4527854846063,"title":"Liefde vir Lienke","handle":"liefde-vir-lienke","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLienke Botha: 23 jaar oud, hoof van Openbare Betrekkinge, honneursgraad in Kommunikasiekunde, praat Xhosa vlot en is rekenaarvaardig. Lienke Botha se sorgvrye lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan 'n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder om aan die gevolge te dink, laat Lienke toe dat sy gelei word van die een verkeerde besluit na die volgende. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTeen die tyd wat haar 'regmaak' plan in werking tree, is daar min oor van die gesonde verwysingsraamwerk waarmee sy as plaaskind grootgeword het. Haar selfopgelegde pad na vergifnis is besaai met uitdagings. Sy groei as nuutgebore mens, maar haar diepgesetelde liefde vir Gerhard, wat haar uit haar lewe verdwyn, bly onveranderd. Hoekom klou haar hart aan die krummels van herinneringe wat nie genoeg was om Gerhard se liefde te behou nie? Liefde vir Lienke is 'n geslaagde liefdesverhaal in die egte klubroman-tradisie. Dit is van die begin af vol drama. Die leser wonder heeltyd wat gaan gebeur. Situasies en die karakters se gevoelens word realisties weergegee.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T14:08:08+02:00","created_at":"2020-08-25T14:08:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Volwasse"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969546174575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elaine Marais","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liefde vir Lienke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":230,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780987038876","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirLienke.jpg?v=1598357288"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirLienke.jpg?v=1598357288","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624859979887,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":400,"width":261,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirLienke.jpg?v=1598357288"},"aspect_ratio":0.653,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirLienke.jpg?v=1598357288","width":261}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLienke Botha: 23 jaar oud, hoof van Openbare Betrekkinge, honneursgraad in Kommunikasiekunde, praat Xhosa vlot en is rekenaarvaardig. Lienke Botha se sorgvrye lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan 'n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder om aan die gevolge te dink, laat Lienke toe dat sy gelei word van die een verkeerde besluit na die volgende. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTeen die tyd wat haar 'regmaak' plan in werking tree, is daar min oor van die gesonde verwysingsraamwerk waarmee sy as plaaskind grootgeword het. Haar selfopgelegde pad na vergifnis is besaai met uitdagings. Sy groei as nuutgebore mens, maar haar diepgesetelde liefde vir Gerhard, wat haar uit haar lewe verdwyn, bly onveranderd. Hoekom klou haar hart aan die krummels van herinneringe wat nie genoeg was om Gerhard se liefde te behou nie? Liefde vir Lienke is 'n geslaagde liefdesverhaal in die egte klubroman-tradisie. Dit is van die begin af vol drama. Die leser wonder heeltyd wat gaan gebeur. Situasies en die karakters se gevoelens word realisties weergegee.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Liefde vir Lienke

Liefde vir Lienke

R 70.00

Lienke Botha: 23 jaar oud, hoof van Openbare Betrekkinge, honneursgraad in Kommunikasiekunde, praat Xhosa vlot en is rekenaarvaardig. Lienke Botha se sorgvrye lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan 'n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder ...


More Info
Boererate

Hard Cover

R 100.00
{"id":4454585565295,"title":"Boererate","handle":"boererate","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAs jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe \u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e – ’n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het – in 1989 verskyn, was dit onmiddellik ’n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1.) Plaas ’n bottel whiskey en ’n glas saam met ’n brandende kers langs jou bed.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2.) Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk ’n hoofpyn oorhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e se oorsprong word teruggevoer na verskillende bronne: waarnemings, eerstehandse ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van komieklike rituele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTussen die mediese advies is daar ook handige raad oor sake op die plaaswerf: hoe om ’n troeteldier se vel te laat blink, aartappelsteggies lank vars te hou, van lastige miere ontslae te raak, en nog baie meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e bied onontbeerlike pitkos vir geskiedenis-liefhebbers en is ’n nostalgiese terugblik op ’n kosbare stukkie Afrikaner-erfenis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T10:43:23+02:00","created_at":"2020-05-13T10:45:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572281917551,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Danie Smuts","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boererate","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":900,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780143539216","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186954162287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.727,"height":550,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527"},"aspect_ratio":0.727,"height":550,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boererate.jpg?v=1589359527","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAs jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe \u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e – ’n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het – in 1989 verskyn, was dit onmiddellik ’n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1.) Plaas ’n bottel whiskey en ’n glas saam met ’n brandende kers langs jou bed.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2.) Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk ’n hoofpyn oorhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e se oorsprong word teruggevoer na verskillende bronne: waarnemings, eerstehandse ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van komieklike rituele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTussen die mediese advies is daar ook handige raad oor sake op die plaaswerf: hoe om ’n troeteldier se vel te laat blink, aartappelsteggies lank vars te hou, van lastige miere ontslae te raak, en nog baie meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBoererate\u003c\/em\u003e bied onontbeerlike pitkos vir geskiedenis-liefhebbers en is ’n nostalgiese terugblik op ’n kosbare stukkie Afrikaner-erfenis.\u003c\/p\u003e"}
Boererate

Boererate

R 100.00

As jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate – ’n keu...


More Info
Geheime van die hemel ontsluit

Soft Cover

R 80.00
{"id":4571846049903,"title":"Geheime van die hemel ontsluit","handle":"geheime-van-die-hemel-ontsluit","description":"In die geheime van die hemel ontsluit deel Hephzibah Maritz met haar lesers opbarings oo rid ehemel wat sy van die Vader-God self ontvang het. Dit is haar gebed dat hierdie geestelike reise vir elke leser 'n onvergeetlike ervaring sal wees, 'n openbaring wat ook by hulle die honger sal aanwakker om die Abba Vader, Jesus Christus en die Heilige Gees so intiem te leer ken soos sy Hulle leer ken het. Haar hartewens is dat alle mense 'n intieme verhouding met die Vader-God sal ken en geniet, en dat almal sal besef: die Hemel is 'n onverwoordbare, pragtige werklikheid!","published_at":"2020-10-06T09:50:17+02:00","created_at":"2020-10-06T09:50:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114402852975,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hephzibah Maritz","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geheime van die hemel ontsluit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780620428781","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimevandieHemelOntsluit.jpg?v=1601971521"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimevandieHemelOntsluit.jpg?v=1601971521","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789366710383,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.636,"height":3821,"width":2429,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimevandieHemelOntsluit.jpg?v=1601971521"},"aspect_ratio":0.636,"height":3821,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimevandieHemelOntsluit.jpg?v=1601971521","width":2429}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"In die geheime van die hemel ontsluit deel Hephzibah Maritz met haar lesers opbarings oo rid ehemel wat sy van die Vader-God self ontvang het. Dit is haar gebed dat hierdie geestelike reise vir elke leser 'n onvergeetlike ervaring sal wees, 'n openbaring wat ook by hulle die honger sal aanwakker om die Abba Vader, Jesus Christus en die Heilige Gees so intiem te leer ken soos sy Hulle leer ken het. Haar hartewens is dat alle mense 'n intieme verhouding met die Vader-God sal ken en geniet, en dat almal sal besef: die Hemel is 'n onverwoordbare, pragtige werklikheid!"}
Geheime van die hemel ontsluit

Geheime van die hemel ontsluit

R 80.00

In die geheime van die hemel ontsluit deel Hephzibah Maritz met haar lesers opbarings oo rid ehemel wat sy van die Vader-God self ontvang het. Dit is haar gebed dat hierdie geestelike reise vir elke leser 'n onvergeetlike ervaring sal wees, 'n openbaring wat ook by hulle die honger sal aanwakker om die Abba Vader, Jesus Christus en die Heilige G...


More Info
Geheime van die hel ontbloot

Soft Cover

R 80.00
{"id":7686118998188,"title":"Geheime van die hel ontbloot","handle":"geheime-van-die-hel-ontbloot","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eTydens 'n besoek aan Israel in 2007, het ons groepie in 'n gastehuis by die See van Galilea tuisgegaan. Een oggend om vyfuur het Vader my wakker gemaak en my in die Gees kom haal en in 'n visioen die ingang na die Hel (Hades) gaan wys.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDit was soos 'n diepdonker gat wat in die aarde afgegaan het. Metershoë soliede wande het dit onmoontlik gemaak om vanuit hierdie bodemlose put terug te keer. Vir ongeveer 20 minute lank het Vader my laat beleef hoe dit voel om in die donkerte van Hades af te gaan en die magteloosheid te ondervind om daar vasgevang te word en nooit weer te kan terugkom nie. Dit was die mees angswekkende ondervinding wat ek beleef het en ek sal alles doen om te keer dat enigiemand daar beland.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVader se stem was hoorbaar duidelik toe Hy vir my sê: \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Mense wat na die donker dieptes van die ewige verdoemenis gaan, sal nooit weer daaruit kan terugkom nie. Gaan vertel dit vir My kinders.’’\u003c\/em\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOnnodig om te beskryf dat ek in 'n totale toestand van skok verkeer het en vir dae aaneen getraumatiseer was waartydens ek aanhoudend in trane was. Die oggend van ons vertrek uit Israel het ek op die plat dak van die gastehuis waar ons die laaste nag in Jerusalem oorgeslaap het, gesit en uitgekyk oor die stad. Skielik het ek weer 'n visioen van Hades gesien, maar met 'n verskil: Die keer het Jesus Christus, die Messias, op die rand van die afgrond gestaan. Sy rug was na die ingang van die hel gekeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeer kon ek die volgende woorde hoor: \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Dit is net Jesus wat kan keer dat mense nie verlore gaan nie. Gaan vertel My kinders: Jesus Christus is die Weg, die Waarheid en die Lewe.  Niemand kan na My toe kom behalwe deur Hom nie.’’\u003c\/em\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet ons terugkoms in Suid Afrika, was ek nog steeds in ? toestand van skok. Ek het en kon met niemand oor die visioene praat nie. 'n Paar dae later is een aand tydens ? profetiese bediening die volgende aan my geprofeteer en het dit vir my as bevestiging gedien dat Vader God besig is om met my 'n pad te loop. Die profeet se woorde aan my was: \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Jy het deur hel gegaan in jou lewe, en jy was in der waarheid onlangs in die hel. Maar in hierdie uur gaan daar nog bygevoeg word.’’\u003c\/em\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOnnodig om te sê: Ek was histeries bang om weer die ervaring van die hel te beleef en ek was nie eens heeltemal seker wat die profesie ingehou het nie. Min het ek egter geweet dat ek, vergesel deur 'n engel, in die bestek van  twee maande, sewe keer deur die Gees van God afgeneem sou word na die dieptes van Hades sodat ek kon terugkom en alles in boekvorm neerskryf. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2023-09-19T16:57:05+02:00","created_at":"2023-09-19T16:57:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42741046116524,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hephzibah Maritz","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geheime van die hel ontbloot","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":null,"requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hel.jpg?v=1695135519"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hel.jpg?v=1695135519","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28497846894764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.642,"height":2539,"width":1630,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hel.jpg?v=1695135519"},"aspect_ratio":0.642,"height":2539,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hel.jpg?v=1695135519","width":1630}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eTydens 'n besoek aan Israel in 2007, het ons groepie in 'n gastehuis by die See van Galilea tuisgegaan. Een oggend om vyfuur het Vader my wakker gemaak en my in die Gees kom haal en in 'n visioen die ingang na die Hel (Hades) gaan wys.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDit was soos 'n diepdonker gat wat in die aarde afgegaan het. Metershoë soliede wande het dit onmoontlik gemaak om vanuit hierdie bodemlose put terug te keer. Vir ongeveer 20 minute lank het Vader my laat beleef hoe dit voel om in die donkerte van Hades af te gaan en die magteloosheid te ondervind om daar vasgevang te word en nooit weer te kan terugkom nie. Dit was die mees angswekkende ondervinding wat ek beleef het en ek sal alles doen om te keer dat enigiemand daar beland.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVader se stem was hoorbaar duidelik toe Hy vir my sê: \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Mense wat na die donker dieptes van die ewige verdoemenis gaan, sal nooit weer daaruit kan terugkom nie. Gaan vertel dit vir My kinders.’’\u003c\/em\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOnnodig om te beskryf dat ek in 'n totale toestand van skok verkeer het en vir dae aaneen getraumatiseer was waartydens ek aanhoudend in trane was. Die oggend van ons vertrek uit Israel het ek op die plat dak van die gastehuis waar ons die laaste nag in Jerusalem oorgeslaap het, gesit en uitgekyk oor die stad. Skielik het ek weer 'n visioen van Hades gesien, maar met 'n verskil: Die keer het Jesus Christus, die Messias, op die rand van die afgrond gestaan. Sy rug was na die ingang van die hel gekeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeer kon ek die volgende woorde hoor: \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Dit is net Jesus wat kan keer dat mense nie verlore gaan nie. Gaan vertel My kinders: Jesus Christus is die Weg, die Waarheid en die Lewe.  Niemand kan na My toe kom behalwe deur Hom nie.’’\u003c\/em\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet ons terugkoms in Suid Afrika, was ek nog steeds in ? toestand van skok. Ek het en kon met niemand oor die visioene praat nie. 'n Paar dae later is een aand tydens ? profetiese bediening die volgende aan my geprofeteer en het dit vir my as bevestiging gedien dat Vader God besig is om met my 'n pad te loop. Die profeet se woorde aan my was: \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Jy het deur hel gegaan in jou lewe, en jy was in der waarheid onlangs in die hel. Maar in hierdie uur gaan daar nog bygevoeg word.’’\u003c\/em\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOnnodig om te sê: Ek was histeries bang om weer die ervaring van die hel te beleef en ek was nie eens heeltemal seker wat die profesie ingehou het nie. Min het ek egter geweet dat ek, vergesel deur 'n engel, in die bestek van  twee maande, sewe keer deur die Gees van God afgeneem sou word na die dieptes van Hades sodat ek kon terugkom en alles in boekvorm neerskryf. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Geheime van die hel ontbloot

Geheime van die hel ontbloot

R 80.00

Tydens 'n besoek aan Israel in 2007, het ons groepie in 'n gastehuis by die See van Galilea tuisgegaan. Een oggend om vyfuur het Vader my wakker gemaak en my in die Gees kom haal en in 'n visioen die ingang na die Hel (Hades) gaan wys. Dit was soos 'n diepdonker gat wat in die aarde afgegaan het. Metershoë soliede wande het dit onmoontlik gemaa...


More Info