Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Cowboys kan ook jammer se

Soft Cover

R 115.00
{"id":2210718842991,"title":"Cowboys kan ook jammer se","handle":"cowboys-kan-ook-jammer-se","description":"\u003cp\u003e'n Cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees in hierdie prettige boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees...en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-30T11:53:40+02:00","created_at":"2019-04-30T11:53:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":11500,"price_min":11500,"price_max":11500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20666472497263,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Timothy Knapman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Cowboys kan ook jammer se","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799358094","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cowboys_kan_ook_jammer_se.jpg?v=1556618197"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cowboys_kan_ook_jammer_se.jpg?v=1556618197","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1976023515247,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.853,"height":400,"width":341,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cowboys_kan_ook_jammer_se.jpg?v=1556618197"},"aspect_ratio":0.853,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cowboys_kan_ook_jammer_se.jpg?v=1556618197","width":341}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e'n Cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees in hierdie prettige boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees...en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!\u003c\/p\u003e"}
Cowboys kan ook jammer se

Cowboys kan ook jammer se

R 115.00

'n Cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees in hierdie prettige boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees...en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!


More Info
Dinosourusse, Die

Soft Cover

R 45.00
{"id":2182938886255,"title":"Dinosourusse, Die","handle":"die-dinosourusse","description":"Maak vas jou sitplekgordel, die Dinosourusse is terug! \n\u003cp\u003eLees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T08:52:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders"],"price":4500,"price_min":4500,"price_max":4500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471698817135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kobus Geldenhuys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dinosourusse, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4500,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175074","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932866027631,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.689,"height":270,"width":186,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018"},"aspect_ratio":0.689,"height":270,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018","width":186}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Maak vas jou sitplekgordel, die Dinosourusse is terug! \n\u003cp\u003eLees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's.\u003c\/p\u003e"}
Dinosourusse, Die

Dinosourusse, Die

R 45.00

Maak vas jou sitplekgordel, die Dinosourusse is terug!  Lees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's.


More Info
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Soft Cover

R 70.00 R 125.00
{"id":1669015601263,"title":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","handle":"vakansiepret-1-piekniek-op-die-strand","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643860079,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384529","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082851197039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":487,"width":314,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.645,"height":487,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","width":314},{"alt":null,"id":1082850213999,"position":2,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":495,"width":320,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.646,"height":495,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163","width":320}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e"}
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

R 70.00 R 125.00

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf! Maar dan hoor die twee meis...


More Info
Mia en Al die Niggies

Hard Cover

R 70.00
{"id":1591246028911,"title":"Mia en Al die Niggies","handle":"mia-en-al-die-niggies","description":"Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan 'n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!","published_at":"2018-09-21T14:01:42+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239721324655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elen Lescoat","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mia en Al die Niggies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660284","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Mia_en_al_die_Niggies.jpg?v=1537586957"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Mia_en_al_die_Niggies.jpg?v=1537586957","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946269782127,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.002,"height":517,"width":518,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Mia_en_al_die_Niggies.jpg?v=1537586957"},"aspect_ratio":1.002,"height":517,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Mia_en_al_die_Niggies.jpg?v=1537586957","width":518}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan 'n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!"}
Mia en Al die Niggies

Mia en Al die Niggies

R 70.00

Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan 'n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!


More Info
{"id":1591247372399,"title":"Eerste Leesboeke: Stout Hond \u0026 Nee Nellie Nee","handle":"eerste-leesboeke-stout-hond-en-nee-nellie-nee","description":"Stout Hond – Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.","published_at":"2018-09-21T14:01:51+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239724142703,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizabeth Dale","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eerste Leesboeke: Stout Hond \u0026 Nee Nellie Nee","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660741","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stout_hond_en_nellie_nee.jpg?v=1537535653"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stout_hond_en_nellie_nee.jpg?v=1537535653","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":942125383791,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.718,"height":585,"width":420,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stout_hond_en_nellie_nee.jpg?v=1537535653"},"aspect_ratio":0.718,"height":585,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stout_hond_en_nellie_nee.jpg?v=1537535653","width":420}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Stout Hond – Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard."}
Eerste Leesboeke: Stout Hond & Nee Nellie Nee

Eerste Leesboeke: Stout Hond & Nee Nellie Nee

R 60.00

Stout Hond – Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.


More Info
Strikdans

Soft Cover

R 165.00
{"id":1669015535727,"title":"Strikdans","handle":"strikdans","description":"\u003cp\u003e’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak. Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een ná die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang …\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643794543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Strikdans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383867","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082803847279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":500,"width":329,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442"},"aspect_ratio":0.658,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Strikdans.jpg?v=1538812442","width":329}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak. Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een ná die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang …\u003c\/p\u003e"}
Strikdans

Strikdans

R 165.00

’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien. M...


More Info
{"id":4455983382639,"title":"Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie","handle":"lana-en-rakker-4-die-pajamapartytjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie ooit maak? Die pajamapartytjie is die vierde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-14T13:23:49+02:00","created_at":"2020-05-14T13:23:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31580758933615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Holly Webb","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799366259","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana4.jpg?v=1589455452"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana4.jpg?v=1589455452","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6195211305071,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":300,"width":194,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana4.jpg?v=1589455452"},"aspect_ratio":0.647,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana4.jpg?v=1589455452","width":194}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie ooit maak? Die pajamapartytjie is die vierde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie

Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie

R 125.00

Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie oo...


More Info
Loer binne: Die see

Hard Cover

R 210.00
{"id":4571882291311,"title":"Loer binne: Die see","handle":"loer-binne-die-see","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-10-24T16:34:58+02:00","created_at":"2020-10-06T12:05:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteit","Kinders","NB","Opvoedkundig"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114800132207,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Really Decent Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Loer binne: Die see","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798181129","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789648482415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.975,"height":513,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754"},"aspect_ratio":0.975,"height":513,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Loer binne: Die see

Loer binne: Die see

R 210.00

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan...


More Info
{"id":4571868332143,"title":"Eisteddfod-Pret 2: Nog Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool","handle":"eisteddfod-pret-2-nog-gedigte-monoloe-en-samesprake-vir-die-laerskool","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-10-24T16:33:39+02:00","created_at":"2020-10-06T11:08:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","NB","Nie-fiksie","Skool Hulpmiddels"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114653724783,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gloudine Kellerman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eisteddfod-Pret 2: Nog Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":365,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798180245","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eisteddfod-pret2.jpg?v=1601975326"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eisteddfod-pret2.jpg?v=1601975326","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789522227311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":714,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eisteddfod-pret2.jpg?v=1601975326"},"aspect_ratio":0.7,"height":714,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eisteddfod-pret2.jpg?v=1601975326","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Eisteddfod-Pret 2: Nog Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool

Eisteddfod-Pret 2: Nog Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool

R 280.00

Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters ...


More Info
Goorgomgaai, Die

Hard Cover

R 190.00
{"id":6733062832300,"title":"Goorgomgaai, Die","handle":"goorgomgaai-die","description":"'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop...","published_at":"2021-06-03T08:40:49+02:00","created_at":"2021-06-03T08:40:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Fiksie","Julia Donaldson","Kinders","Protea"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39851715068076,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Julia Donaldson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goorgomgaai, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":325,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311379","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21199500345516,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop..."}
Goorgomgaai, Die

Goorgomgaai, Die

R 190.00

'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop...


More Info
Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

Hard Cover

R 120.00
{"id":1571570253935,"title":"Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma","handle":"bella-beer-n-hartjie-vir-mamma","description":"Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?","published_at":"2018-09-18T13:57:29+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061294191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920134976","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Bella_Beer-Hartjie_vir_Mamma.jpg?v=1537535018"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Bella_Beer-Hartjie_vir_Mamma.jpg?v=1537535018","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":942068138095,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.822,"height":808,"width":664,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Bella_Beer-Hartjie_vir_Mamma.jpg?v=1537535018"},"aspect_ratio":0.822,"height":808,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Bella_Beer-Hartjie_vir_Mamma.jpg?v=1537535018","width":664}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?"}
Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

R 120.00

Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?


More Info
Saartjie Omnibus 3

Soft Cover

R 220.00
{"id":2196378746991,"title":"Saartjie Omnibus 3","handle":"saartjie-omnibus-3","description":"\u003cspan\u003eIn hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-11T12:32:52+02:00","created_at":"2019-04-11T12:32:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20569228509295,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bettie Naude","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Saartjie Omnibus 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798166799","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_3.jpg?v=1554978841"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_3.jpg?v=1554978841","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1953457930351,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.635,"height":400,"width":254,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_3.jpg?v=1554978841"},"aspect_ratio":0.635,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_3.jpg?v=1554978841","width":254}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eIn hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!\u003c\/span\u003e"}
Saartjie Omnibus 3

Saartjie Omnibus 3

R 220.00

In hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe...


More Info
{"id":1591247667311,"title":"Eerste Leesboeke: Vinnige Jakkals En Stadige Slak","handle":"eerste-leesboeke-vinnige-jakkals-en-stadige-slak","description":"Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?","published_at":"2018-09-21T14:01:53+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239726338159,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lou Treleaven","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eerste Leesboeke: Vinnige Jakkals En Stadige Slak","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446071","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnige_jakkals_en_stadige_slak.jpg?v=1537535673"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnige_jakkals_en_stadige_slak.jpg?v=1537535673","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":942126694511,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.714,"height":595,"width":425,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnige_jakkals_en_stadige_slak.jpg?v=1537535673"},"aspect_ratio":0.714,"height":595,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnige_jakkals_en_stadige_slak.jpg?v=1537535673","width":425}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?"}
Eerste Leesboeke: Vinnige Jakkals En Stadige Slak

Eerste Leesboeke: Vinnige Jakkals En Stadige Slak

R 60.00

Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?


More Info
{"id":6645303705772,"title":"Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1","handle":"nog-oulike-stories-vir-kleintjies-deel-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-04-29T08:50:57+02:00","created_at":"2021-04-24T06:53:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39569000399020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fantasi","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446293","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NogoulikestoriesvirPeutersenKleuters.jpg?v=1619240031"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NogoulikestoriesvirPeutersenKleuters.jpg?v=1619240031","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20731520778412,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.909,"height":594,"width":540,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NogoulikestoriesvirPeutersenKleuters.jpg?v=1619240031"},"aspect_ratio":0.909,"height":594,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NogoulikestoriesvirPeutersenKleuters.jpg?v=1619240031","width":540}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...\u003c\/span\u003e"}
Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1

Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1

R 120.00

Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...


More Info
Uile (1) van Kranskop

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669017960559,"title":"Uile (1) van Kranskop","handle":"uile-van-kranskop","description":"\u003cp\u003eOp ’n geheimsinnige brief wat Philip Senekal vir Hennie Pretorius in die Wiskundeklas stuur, staan in groot drukletters: “UITERS GEHEIM – WYS VIR NIEMAND NIE”. Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wat kan dit beteken?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is nie net Hennie wat so ’n vreemde boodskap van Die Groot Uil kry nie. Ook drie ander graad 9’s Berrie du Toit, Vaatjie Botha en Jorsie Neethling kry opdragte om op ’n sekere tyd op ’n sekere plek te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGou is dit duidelik dat Die Groot Uil, oftewel Philip, sy vier Kranskopse vriende – wat voortaan as Die Uile bekend sal staan – bymekaargeroep het vir die begin van ’n hele reeks onvergeetlike avonture. Diewe word gevang en boelies moet les opsê …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar sal alles vir hierdie vyf Uile ewe glad verloop? Wat gebeur as hulle onder verdenking kom en as Philip se suster skielik spoorloos verdwyn?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:56+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676136559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (1) van Kranskop","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194345","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_van_Kranskop_1.jpg?v=1538812971"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_van_Kranskop_1.jpg?v=1538812971","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082842054767,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_van_Kranskop_1.jpg?v=1538812971"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_van_Kranskop_1.jpg?v=1538812971","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eOp ’n geheimsinnige brief wat Philip Senekal vir Hennie Pretorius in die Wiskundeklas stuur, staan in groot drukletters: “UITERS GEHEIM – WYS VIR NIEMAND NIE”. Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wat kan dit beteken?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is nie net Hennie wat so ’n vreemde boodskap van Die Groot Uil kry nie. Ook drie ander graad 9’s Berrie du Toit, Vaatjie Botha en Jorsie Neethling kry opdragte om op ’n sekere tyd op ’n sekere plek te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGou is dit duidelik dat Die Groot Uil, oftewel Philip, sy vier Kranskopse vriende – wat voortaan as Die Uile bekend sal staan – bymekaargeroep het vir die begin van ’n hele reeks onvergeetlike avonture. Diewe word gevang en boelies moet les opsê …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar sal alles vir hierdie vyf Uile ewe glad verloop? Wat gebeur as hulle onder verdenking kom en as Philip se suster skielik spoorloos verdwyn?\u003c\/p\u003e"}
Uile (1) van Kranskop

Uile (1) van Kranskop

R 150.00

Op ’n geheimsinnige brief wat Philip Senekal vir Hennie Pretorius in die Wiskundeklas stuur, staan in groot drukletters: “UITERS GEHEIM – WYS VIR NIEMAND NIE”. Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wat kan dit beteken? Dit is nie net Hennie wat so ’n vreemde boodskap v...


More Info
Storiemuis Boek 1

Soft Cover

R 260.00
{"id":2190508130415,"title":"Storiemuis Boek 1","handle":"storiemuis-boek-1","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD. In Boek 1 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKom luister, lees en leer saam!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T19:12:55+02:00","created_at":"2019-04-03T19:12:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","NB","Onder 6"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526968275055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leon Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Storiemuis Boek 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":368,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798168786","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_1.jpg?v=1554312362"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_1.jpg?v=1554312362","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944746033263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.753,"height":400,"width":301,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_1.jpg?v=1554312362"},"aspect_ratio":0.753,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_1.jpg?v=1554312362","width":301}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD. In Boek 1 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKom luister, lees en leer saam!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Storiemuis Boek 1

Storiemuis Boek 1

R 260.00

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD. In Boek 1 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. Kom luister, lees en leer saam!


More Info